An­der ti­tels in die reeks

Huisgenoot Kosblik-idees - - Iets Soets -

El­ke re­sep in Huis­ge­noot se reeks klein kos­boe­kies is te­ge­lyk mak­lik en in­spi­re­rend. Die re­sep­te be­vat een­vou­di­ge aan­wy­sings en word elk­een met ’n prag­ti­ge kleur­fo­to ge­ïl­lus­treer – en om be­trou­baar­heid te ver­se­ker, is el­ke re­sep in ons be­roem­de toets­kom­buis ge­toets. Ons gee el­ke jaar ’n paar van dié mak­lik be­kos­tig­ba­re boe­kies uit – be­stel dit ge­rus by huis­ge­noot­win­kel.com. Ook be­skik­baar in En­gels on­der die You­han­dels­merk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.