HOENDERVLERKIESTOKKIES

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Vleis -

12 hoen­der­vler­kies, punt­jies af­ge­sny

MA­RI­NA­DE

30 ml (2 e) o­lie 45 ml (3 e) so­ja­sous 5 ml (1 t) xi­li­tol 1 knof­fel­hui­sie, fyn ge­kap 1 klein ui, fyn ge­kap sap en skil van 1 suur­le­moen 10 ml (2 t) ge­ras­per­de gem­mer­wor­tel se­sam­sa­de vir oor­sprin­kel

KOMKOMMERSOUS

¼ kom­kom­mer, in klein blok­kies ge­sny ½ klein ui, in klein blok­kies ge­sny 2 rooi brand­ris­sies, ge­kap 60 ml (¼ k) xi­li­tol 60 ml (¼ k) wit drui­we­a­syn

1 Ryg die vler­kies op die s­tok­kies. 2 Ma­ri­na­de Meng al die be­stand­de­le. Laat die vler­kies ’n uur ma­ri­neer. 3 Braai op ma­ti­ge ko­le tot net gaar en bruin. Sprin­kel die se­sam­sa­de oor. 4 Sous Meng al die be­stand­de­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.