VARKSTOKKIES

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Vleis -

60 ml (¼ k) kol­jan­der­pes­to 125 ml (½ k) o­lie of Bul­gaar­se jo­gurt sap van 1 suur­le­moen 750 g vark­boud, in re­pies ge­sny

MAN­GO-ATJARSOUS

400 g man­go-at­jar 1 blik (400 g) klap­per­melk hand vol kol­jan­der­bla­re, ge­kap ge­kap­te grond­bo­ne vir oor­sprin­kel

1 Meng die pes­to, o­lie of jo­gurt en sap. Laat die vark­vleis so­wat 1 uur daar­in ma­ri­neer. Ryg op die s­tok­kies en braai.

2 Sous Kap die at­jar fyn in ’n voed­sel­ver­wer­ker. Giet die klap­per­melk by. Voeg die kol­jan­der by en sprin­kel die grond­bo­ne oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.