Koue ta­ma­tie­sop met ba­si­lie­o­lie

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Maak hier­die ver­fris­sen­de sop tjoeftjaf in die voed­sel­ver­wer­ker.

SOP

1 rooi soet­ris­sie, in klein stuk­kies ge­sny 1 groen soet­ris­sie, in klein stuk­kies ge­sny 1 rooi-ui, fyn ge­kap 3 sel­de­ry­stin­gels, in sky­we ge­sny ½ kom­kom­mer, ont­pit en in blok­ke ge­sny 1 kg ryp ta­ma­ties, ont­vel en in blok­ke ge­sny 1 knof­fel­hui­sie, fyn ge­druk 1-2 brand­ris­sies, ge­kap 45 ml (3 e) ap­pel­wyn­a­syn 60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie 10 ml (2 t) see­sout­vlok­kies 5 ml (1 t) pas ge­maal­de swart­pe­per 45 ml (3 e) gras­uie, ge­kap

BA­SI­LIE-O­LIE

1 bak­kie (30 g) ba­si­lie­bla­re 50 g pis­ta­sie­neu­te of a­man­dels 60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie sout

1 Sop Hou ’n bie­tjie ge­kap­te soet­ris­sie, ui, sel­de­ry en kom­kom­mer een­kant. 2 Plaas die res van die sop­be­stand­de­le in ’n voed­sel­ver­wer­ker en ver­pulp tot fyn en glad. Pas die geur­mid­dels na smaak aan. 3 Ba­si­lie-o­lie Plaas al die be­stand­de­le vir die o­lie in ’n voed­sel­ver­wer­ker en ver­werk tot fyn. 4 Skep die sop in gla­se of bak­kies, streep van die o­lie oor en gar­neer met die groen­te­stuk­kies wat jy een­kant ge­hou het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.