Ca­la­ma­ris­laai met T­hai­pes­to

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Die pes­to sorg vir ’n lek­ker byts­ma­kie.

TAMATIESLAAI

400 g ta­ma­ties van ver­skil­len­de kleu­re en

groot­tes, in kwar­te ge­sny 20 ml (4 t) o­lyf­o­lie 30 ml (2 e) rooi­wyn­a­syn 4 stin­gel­uie, ge­kap sout en pe­per 2-3 Is­rae­lie­se kom­kom­mers, in lin­te ge­sny

CA­LA­MA­RI

400-600 g skoon­ge­maak­te ba­ba­ca­la­ma­ri

bui­se en -tentakels 60 ml (¼ k) bot­ter sap van 1 suur­le­moen 100 g T­hai-pes­to (re­sep on­der) sout en pe­per na smaak ba­si­lie­bla­re vir bo-oor sprin­kel

1 Tamatieslaai Meng al die slaai­be­stand­de­le lig­gies en sta­pel dit op ’n bord. 2 Ca­la­ma­ri Spoel die ca­la­ma­ri af en druk dit goed droog. 3 Braai net voor op­die­ning ’n paar op ’n slag so­wat 2 mi­nu­te oor hoë hit­te in die ge­smel­te bot­ter of tot dit net-net wit ver­kleur. 4 Meng die suur­le­moen­sap en pes­to deur. Geur met die sout en pe­per. 5 Skep die ca­la­ma­ri bo-op die slaai en sprin­kel ba­si­lie­bla­re bo-oor.

T­HAI-PES­TO 100 g elk vars ba­si­lie- en kol­jan­der­bla­re 1 brand­ris­sie 10 g vars gem­mer, ge­skil 20 g knof­fel, ge­skil 50 g ok­ker­neu­te of son­ne­blom­sa­de 50 ml o­lyf­o­lie sap van 1 suur­le­moen 1-2 ml (¼-½ t) vis­sous

1 Pes­to Pols die ba­si­lie- en kol­jan­der­bla­re, brand­ris­sie, gem­mer, knof­fel en neu­te of sa­de in ’n voed­sel­ver­wer­ker tot fyn. Giet die o­lyf­o­lie, suur­le­moen­sap en vis­sous deur die tuit.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.