Frik­ka­del­le met pyn­ap­pel­sal­sa

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Dié pyn­ap­pel­sal­sa is ook heer­lik by vis en hoen­der.

FRIK­KA­DEL­LE

250 g bees­maal­vleis 1 klein ap­pel, fyn ge­ras­per kny­pie fyn ko­myn sout en pe­per na smaak hand vol kol­jan­der­bla­re, ge­kap

SAL­SA

250 ml (1 k) pyn­ap­pel­blok­kies 1 a­vo­ka­do, in blok­kies ge­sny 250 ml (1 k) kom­kom­mer­blok­kies groot hand vol ge­kap­te kol­jan­der­bla­re of ro­ket spat­sel rys­a­syn

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Spuit ’n bak­plaat met kos­sproei. 1 Frik­ka­del­le Meng al die be­stand­de­le lig­gies saam en vorm 12 klein frik­ka­del­le. 2 Pak op die bak­plaat en spuit goed met kos­sproei. Bak 12­15 mi­nu­te tot net gaar en nog sap­pig. 3 Sal­sa Meng al die be­stand­de­le saam en sit voor saam met die frik­ka­del­le.

Die kos­sproei op die frik­ka­del­le help om die geu­re te be­waar en keer dat dit droog bak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.