Ge­stop­te hoen­der­bor­sie met kom­kom­mer­slaai

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Maak dié hoen­der­bor­sies op die ko­le gaar of in die oond (lees die wenk).

HOEN­DER

4 hoen­der­bors­fi­let­te sout en pe­per

VUL­SEL

125 g glad­de maas­kaas met ba­si­lie, knof­fel en pi­kant­ris­sies 4 re­pe pros­ci­ut­to OF 2 re­pe rug­spek, in die leng­te ge­hal­veer ’n bie­tjie o­lyf­o­lie

KOM­KOM­MER­SLAAI

1 En­gel­se kom­kom­mer, in lin­te ge­sny groot hand vol vars kol­jan­der­bla­re 20 ml (4 t) ge­roos­ter­de sa­de soos se­sam, son­ne­blom en pam­poen

SLAAISOUS

2 ml (½ t) se­sam­o­lie 60 ml (¼ k) rys­a­syn 10 ml (2 t) so­ja­sous 5 ml (1 t) elk ge­ras­per­de vars gem­mer, ge­kap­te kol­jan­der­bla­re en ge­kap­te ment

1 Hoen­der Geur die hoen­der­bors­fi­let­te met die sout en pe­per en sny elk­een in die helf­te, maar nie heel­te­mal deur nie. 2 Vul­sel Smeer die maas­kaas op die on­der­ste deel van el­ke hoen­der­bors­fi­let. Vou toe en draai ’n reep pros­ci­ut­to of spek­vleis om. Steek vas met ’n peu­sel­stok­kie. 3 Braai op vin­ni­ge ko­le tot net gaar, maar nie droog nie. Verf ty­dens die braai­pro­ses met o­lyf­o­lie. 4 Slaai Pak die kom­kom­mer­lin­te op ’n dien­bord en plaas die kol­jan­der­bla­re bo­op. 5 Slaaisous Meng al die slaai­sous­be­stand­de­le en giet oor die slaai. 6 Sprin­kel die sa­de net voor op­die­ning oor die slaai. Sit voor saam met die hoen­der. Maak die hoen­der in die oond op ’n bak­plaat. Verf o­lie oor en oond­braai 10­15 mi­nu­te by 180 °C tot net gaar maar nie droog nie. Verf ty­dens die gaar­maak­tyd met die o­lie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.