Ge­braai­de vis­mo­te met pyn­ap­pel­sal­sa

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Hier­die vis smaak soos ’n tro­pie­se ei­land­va­kan­sie!

PYN­AP­PEL­SAL­SA

1 pyn­ap­pel, ge­skil en in klein blok­kies of lang s­tok­kies ge­sny 1 klein ui, ge­kap 1 rooi soet­ris­sie, in klein blok­kies ge­sny 1 ja­la­peño-brand­ris­sie, ge­kap 15 ml (1 e) ge­ras­per­de gem­mer of gem­mer­stok­kies ge­ras­per­de skil en sap van 1 lem­me­tjie 125 ml (½ k) kol­jan­der, ge­kap

VIS

4 wit­vis­mo­te of -ste­aks sout en pe­per 15 ml (1 e) o­lyf­o­lie sap van 1 suur­le­moen

1 Sal­sa Meng al die be­stand­de­le saam en laat so­wat 15 mi­nu­te staan so­dat die geu­re goed kan ont­wik­kel. 2 Vis Geur die vis met die sout en pe­per en braai in ’n bie­tjie ver­hit­te o­lyf­o­lie tot bruin bui­te­om. Be­dek en stoom­braai tot gaar. 3 Geur met die suur­le­moen­sap en sit voor saam met die sal­sa. Na­dat jy die vis in ’n pan ge­se­ël het, kan jy dit 10 mi­nu­te teen 180 °C in die oond bak pleks van dit te stoom­braai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.