Heel snoek met T­hai­se sous

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Bak pa­tats saam met die snoek in die oond as ’n heer­li­ke by­ge­reg. Ont­hou, as jy ’n la­e­kool­hi­draat­eet­plan volg, kan jy nou en dan ’n por­sie pa­tat eet.

SMEERSOUS

2 knof­fel­hui­sies, ge­kneus 30 ml (2 e) so­ja­sous 5 ml (1 t) se­sam­o­lie 15 ml (1 e) lem­me­tjie- of suur­le­moen­sap 15 ml (1 e) ge­ras­per­de vars gem­mer of gem­mer­stok­kies 30 ml (2 e) soet brand­ris­sie­sous 30 ml (2 e) kol­jan­der, ge­kap 15 ml (1 e) rys­a­syn

VIS

1 snoek, geel­bek of geel­stert, skoon­ge­skraap en in­ge­wan­de ver­wy­der sout en pe­per bos stin­gel­uie, in lang dun re­pies ge­sny 2 lem­me­tjies of suur­le­moe­ne, in rin­ge ge­sny

ge­bak­te pa­tats in skil; slaai van spi­na­sie, ge­kap­te kol­jan­der­bla­re (op­si­o­neel), ok­ker­neu­te en

o­lyf­o­lie (op­si­o­neel); ek­stra lem­me­tjies vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C en smeer ’n bak­plaat. 1 Smeersous Meng al die be­stand­de­le saam. 2 Vis Geur die vis met die sout en pe­per. Pak die stin­gel­uie en die lem­me­tjies of suur­le­moen in die maag. Smeer die vis goed met die smeersous. Plaas op die ge­smeer­de bak­plaat. 3 Bak so­wat 15­20 mi­nu­te, af­han­gen­de van die groot­te. 4 Vlek die vis en smeer nog van die sous oor. Bak tot ef­fens bruin. 5 Sny die vis in stuk­ke en sit voor saam met pa­tats, spinasieslaai (in­dien ver­kies) en ek­stra lem­me­tjies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.