Sta­dig ge­bak­te lam

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Al duur dit lank voor dié klas­sie­ke lams­ge­reg gaar is, is die be­rei­ding baie min moei­te.

SMEER­SEL

15 ml (1 e) Mar­mi­te 30 ml (2 e) Di­jon­mos­terd 30 ml (2 e) sag­te bruin­sui­ker 30 ml (2 e) o­lyf­o­lie 5 ml (1 t) vars tie­mie, ge­kap

VLEIS

1 lams­blad of -boud sout en pe­per na smaak 250 ml (1 k) groen­rooi­bos­tee of lams­af­trek­sel

GROEN­TE

1 ei­er­vrug, in sky­we ge­sny 2 elk pa­tats, wor­tel, aar­tap­pel en uie 2 heel knof­fel­bol­le, in die helf­te ge­sny hand vol vars tie­mie o­lyf­o­lie

Voor­ver­hit die oond tot 120 °C. 1 Smeer­sel Meng al die be­stand­de­le vir die smeer­sel. 2 Vleis Vryf die vleis goed met die smeer­sel in. Geur met die sout en pe­per. Plaas die vleis en vloei­stof in die oond­pan en oond­bak dit 6­7 uur on­be­dek tot die vleis van die been af­val. 3 Groen­te Plaas die ei­er­vrug, pa­tats, wor­tel, aar­tap­pel, uie en knof­fel­bol­le so­wat 2 uur voor die ein­de van die gaar­maak­tyd in ’n a­par­te bak. Meng die tie­mie en o­lie deur en geur met sout en pe­per. Oond­bak saam met die vleis tot dit sag en die punt­jies ef­fe bruin is. 4 Sit die vleis warm of koud voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.