Pyn­ap­pel­hoen­der­roer­braai

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Vin­nig klaar en i­de­aal vir aand­e­te.

10 ml (2 t) o­lie 4 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 500 g hoen­der­bors­fi­let­te, in re­pies ge­sny sout en pe­per 1 elk rooi en groen soet­ris­sie, in re­pies ge­sny 125 g kno­pie­sam­pi­oe­ne, in sky­fies ge­sny 2 murg­pam­poen­tjies, in rin­ge­tjies ge­sny 4 stin­gel­uie, in rin­ge­tjies ge­sny 1 klein pyn­ap­pel, ge­skil en in dun re­pies ge­sny 25 ml (5 t) so­ja­sous 15 ml (1 e) te­ri­ja­ki­sous kol­jan­der­bla­re vir bo-oor sprin­kel 5 ml (1 t) se­sam­sa­de, ge­roos­ter

1 Spuit ’n wok of braai­pan goed met kos­sproei. Ver­hit die o­lie en roer­braai die knof­fel en hoen­der­re­pies tot net gaar en bruin. Geur met die sout en pe­per en skep uit. 2 Spuit met nog kos­sproei en roer­braai die soet­ris­sies, sam­pi­oe­ne, murg­pam­poen­tjies en stin­gel­uie tot net sag, maar nog baie bros. Be­dek die pan ’n paar mi­nu­te so­dat die groen­te kan stoom­braai. 3 Voeg die hoen­der en pyn­ap­pel by en roer­braai tot warm. 4 Giet die so­ja­sous en te­ri­ja­ki­sous oor en meng deur. 5 Sprin­kel die kol­jan­der­bla­re en se­sam­sa­de oor en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.