Geu­ri­ge pa­tat­en­ta­ma­tie­sop

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Pa­tat be­vat sty­sel, maar baie min­der as aar­tap­pels. As jy ’n la­e­kool­hi­draat-eet­plan volg, kan jy twee tot drie pa­tats per week eet.

15-30 ml (1-2 e) klap­per- of o­lyf­o­lie 2-5 ml (½-1 t) ko­myn­saad 2 mid­del­slag-uie, ge­skil en ge­kap 2 gras­uie, ge­kap 1 mid­del­slag-pa­tat, ge­skil en in blok­kies ge­sny 3 ta­ma­ties, skil ver­wy­der en grof ge­kap OF

1 blik (410 g) ta­ma­ties son­der sui­ker of p­re­ser­veer­mid­dels 15 ml (1 e) ta­ma­tie­pas­ta 750 ml (3 k) groen­te- of hoen­der­af­trek­sel 10 ml (2 t) ma­sa­la of ker­rie­pas­ta pas ge­maal­de seesout en swart­pe­per na smaak groen brand­ris­sie (op­si­o­neel) sky­fies ker­sie­ta­ma­tie, ko­myn­saad, ma­sa­la en vars kol­jan­der vir ver­sie­ring (op­si­o­neel)

1 Ver­hit die o­lie in ’n groot pot. Voeg die ko­myn­saad by en braai ’n paar mi­nu­te. 2 Voeg die ge­kap­te uie by en braai tot deur­sky­nend. 3 Voeg die res van die be­stand­de­le by, be­hal­we die ker­sie­ta­ma­tie­sky­fies, ko­myn, ma­sa­la en vars kol­jan­der. 4 Plaas die dek­sel op die pot en laat kook. Ver­min­der die hit­te en laat 20 mi­nu­te prut of tot die pa­tat deur­gaar is. Geur na smaak. 5 Maak met ’n stok­men­ger of in die voed­sel­ver­wer­ker fyn. 6 Rond af met die ker­sie­ta­ma­ties, ko­myn­saad­jies, ma­sa­la en vars kol­jan­der in­dien ver­kies.

Jy kan die pa­tat met pam­poen en/of murg­pam­poen­tjies ver­vang.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.