Ge­bak­te vis met sam­pi­oe­ne

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Gee ’n ge­wo­ne ge­reg skop met in­te­res­san­te groen­te.

VIS

4 visste­aks (soos stok­vis) sout en pe­per o­lie ’n paar re­pies pan­cet­ta of stre­pie­spek 2-3 stin­gel­uie, ge­kap 2-3 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk ’n ver­skei­den­heid ek­so­tie­se sam­pi­oe­ne soos sji­ï­ta­ke-, oes­ter- en chan­ter­el­le-sam­pi­oe­ne

OF kno­pie­sam­pi­oe­ne, in sky­fies ge­sny sap van 1 suur­le­moen 150 g jong as­per­sies of murg­pam­poen­tjies, in dun re­pies ge­sny

GREMOLATA

skil van 1 suur­le­moen 5 ml (1 t) pie­ter­sie­lie, ge­kap 1 knof­fel­hui­sie, fyn ge­kap

1 ek­stra suur­le­moen, ge­hal­veer en ge­skroei, vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Smeer twee bak­pla­te. 1 Vis Geur die vis met die sout en pe­per en pak op ’n bak­plaat. Sprin­kel ’n bie­tjie o­lie oor. Plaas die pan­cet­ta of spek­vleis op die an­der bak­plaat. Bak die vis en pan­cet­ta of spek­vleis so­wat 12 mi­nu­te saam tot die vis net gaar is, en tot die spek gaar en bros is. 2 Ver­hit nog o­lie in ’n pan en braai die uie en knof­fel daar­in tot sag. Voeg die sam­pi­oe­ne by en roer­braai tot sag. Roer die suur­le­moen­sap by. Geur goed met die sout en pe­per. 3 Braai die as­per­sies of murg­pam­poen­tjies tot sag in ’n a­par­te pan met ’n bie­tjie o­lie. Geur met die sout en pe­per en skep op ’n bord. Plaas die vis bo-op en sta­pel die sam­pi­oen­meng­sel en pan­cet­ta of spek bo-op. 4 Gremolata Meng die suur­le­moen­skil met die ge­kap­te pie­ter­sie­lie en knof­fel. Sprin­kel die meng­sel oor die sam­pi­oe­ne en vis. 5 Sit voor met die ek­stra suur­le­moen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.