Crè­me brû­lée

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Span al­le­daag­se be­stand­de­le in om hier­die spog­na­ge­reg te skep.

375 ml (1½ k) vet­vrye melk 80 ml (¹⁄₃ k) sui­ker 5 ml (1 t) le­moen­skil, baie fyn ge­ras­per 3 ml (ruim ½ t) suur­le­moen­skil, baie fyn ge­ras­per 5 ml (1 t) va­niel­je­geur­sel 1 ml (¼ t) sout 4 ei­er­ge­le 50 g bruin­sui­ker vir bo-oor sprin­kel

Voor­ver­hit die oond tot160 °C. Spuit 4 glas­bak­kies (ra­mek­ins) of 1 groot oond­vas­te bak met kos­sproei. 1 K­lits al die be­stand­de­le be­hal­we die bruin­sui­ker goed saam en giet ver­sig­tig in die glas­bak­kies of oond­bak. 2 Plaas die bak­kies in ’n oond­pan wat half­pad met kook­wa­ter ge­vul is. Bak 30­40 mi­nu­te tot gaar en net ge­stol. Die bui­te­kan­te sal ste­wig wees, maar die mid­del sal nog ef­fens be­we as jy dit lig­gies skud. 3 Laat af­koel, be­dek met kleef­plas­tiek en ver­koel so­wat 1 uur tot heel­te­mal ge­stol. 4 Sprin­kel ’n la­gie bruin­sui­ker net voor op­die­ning oor die poe­ding. 5 Plaas on­der die ver­hit­te roos­ter­e­le­ment van die oond tot die sui­ker ge­smelt het, of ver­bruin met ’n blaas­vlam. Sit da­de­lik voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.