Blom­kool­en­broc­co­li­slaai

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Mi­ri­am S­wa­ne­poel, ’n le­ser van Wind­hoek, maak dié slaai graag vir Kers­fees.

SLAAISOUS

125 ml (½ k) na­tuur­li­ke of G­riek­se jo­gurt 15 ml (1 e) bal­se­mie­ke a­syn 80 ml (¹⁄₃ k) o­lyf­o­lie 5 ml (1 t) elk swart­pe­per en pa­pri­ka

SLAAI

1 klein kop blom­kool 1 klein kop broc­co­li 1 rooi-ui, fyn ge­kap 6 pi­kant­ris­sies, in re­pies ge­sny 125 g spek­vleis­brok­kies, bros ge­braai 45 ml (3 e) a­man­del­vlok­kies, ge­roos­ter 10 ml (2 t) son­ne­blom­sa­de, ge­roos­ter

1 Slaaisous Meng al die be­stand­de­le vir die slaaisous. 2 Slaai Breek die blom­kool en broc­co­li in blom­me­tjies, plaas in ’n glas­bak met ’n bie­tjie wa­ter en mi­kro­golf 2­3 mi­nu­te tot net ge­blan­sjeer en nog baie bros. D­rei­neer en plaas in ’n slaai­bak. Giet die helf­te van die slaaisous oor. 3 Sprin­kel die res van die slaai­be­stand­de­le oor en sit voor met die o­ri­ge slaaisous.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.