So­ja­hoen­der

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Dié hoen­der is vin­ger­le­klek­ker. Jy kan dit ook in ’n pot of wok op die stoof be­rei. 6 hoen­der­dy­tjies en -boud­jies 180 ml (¾ k) so­ja­sous 125 ml (½ k) rys- of ap­pela­syn 6-8 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 1 ui, ge­kap

30 ml (2 e) Su­ga­li­te 4 lou­rier­bla­re 5 ml (1 t) heel swart­pe­per­kor­rels 45-60 ml (3-4 e) o­lie

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. 1 Meng die hoen­der met al die be­stand­de­le be­hal­we die o­lie en laat 30 mi­nu­te ma­ri­neer. 2 Ver­hit die o­lie in ’n groot pan of ka­strol. Ver­wy­der die hoen­der uit die ma­ri­na­de en ver­bruin stuk vir stuk in die o­lie. 3 Plaas die hoen­der­stuk­ke in ’n oond­vas­te bak, voeg die ma­ri­na­de saam met 250 ml (1 k) wa­ter by, be­dek met tin­foe­lie en oond­braai 30 mi­nu­te. Ver­wy­der die tin­foe­lie en oond­braai nog 10 mi­nu­te of tot lek­ker bruin en sag. 4 Sit voor saam met lem­me­tjies en ’n groen­slaai (lees die wenk). Groen­slaai Plaas 2 groot han­de vol jong spi­na­sie­bla­re, 1 klein Is­rae­lie­se kom­kom­mer (in lin­te ge­sny) en 3 ge­kap­te spriet­uie in ’n bak. Meng 15 ml (1 e) so­ja­sous, 5 ml (1 t) Su­ga­li­te, 30 ml (2 e) rys­a­syn en 15 ml ( 1 e) se­sam­o­lie en giet oor die slaai. Sprin­kel 10 ml (2 t) ge­roos­ter­de se­sam­sa­de oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.