Ste­ak met blou­kaas­bot­ter

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Jy kan blou­kaas­bot­ter ook oor groen­te of in ’n ge­bak­te pa­tat ge­niet, maar dit is ver­al lek­ker by ste­ak.

BLOU­KAAS­BOT­TER

40 g bot­ter 100 g blou­kaas, ge­krum­mel 20 g ok­ker­neu­te, ge­roos­ter en ge­kap 15 ml (1 e) gras­uie, ge­snip­per

STE­AK

15 ml (1 e) Mar­mi­te 15 ml (1 e) o­lie 15 ml (1 e) heel­kor­rel­mos­terd 4 dik, ver­ou­der­de ste­aks (180-200 g elk) soos len­de of fi­let

ro­ket­bla­re, o­ly­we en ui­e­rin­ge, met o­lyf­o­lie be­sprin­kel, vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 160 °C. 1 Blou­kaas­bot­ter Meng al die be­stand­de­le goed. Vorm in ’n rol­le­tjie, draai toe in kleef­plas­tiek en plaas in die vries­kas tot no­dig. 2 Ste­ak Meng die Mar­mi­te, o­lie en mos­terd en smeer al­kant van el­ke ste­ak. Ver­hit ’n giet­ys­ter­pan tot roo­kwarm. Braai die ste­ak aan een kant tot dit los­kom van die pan en draai om. Braai aan die an­der kant tot bruin. 3 Plaas die ste­aks op ’n bak­plaat, plaas die bot­ter bo­op en oond­braai 5 mi­nu­te. Laat 5 mi­nu­te rus. 4 Sit voor met ro­ket­bla­re, o­ly­we en ui­e­rin­ge wat met o­lyf­o­lie be­sprin­kel is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.