Ro­me­ri­ge ker­rie­hoen­der

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

G­riek­se of na­tuur­li­ke jo­gurt vul sterk spe­se­rye goed aan en sorg ook vir ’n ro­me­ri­ge teks­tuur.

8 hoen­der­dye en -boud­jies son­der vel sout en swart­pe­per 250 ml (1 k) G­riek­se of na­tuur­li­ke jo­gurt 30 ml (2 e) ge­roos­ter­de ma­ti­ge ker­rie­poei­er 2 ml (½ t) fyn ko­myn 1 klein ui, ge­ras­per hand vol kol­jan­der­bla­re, ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­kap

sam­bals en slaai vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. 1 Geur die hoen­der­dye met die sout en pe­per. 2 Meng die jo­gurt met die ker­rie­poei­er en ko­myn. Voeg die ui, kol­jan­der en knof­fel by en meng goed. Giet oor die hoen­der. 3 Bak so­wat ’n uur tot die hoen­der sag, gaar en ef­fens goud­bruin is. 4 Sit die hoen­der voor saam met sam­bals (lees die wenk) en slaai. Kom­kom­mer-, ui- en ta­ma­tiesam­bal Meng 1 klein fyn ge­kap­te kom­kom­mer, 1 fyn ge­kap­te ui en 1 fyn ge­kap­te ta­ma­tie. Geur met sout en pe­per en ’n kny­pie sui­ker. Wor­telsam­bal Kap kol­jan­der­bla­re en meng met ge­ras­per­de wor­tel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.