Meel­lo­se groen­te­piz­za

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Blom­kool­piz­za­deeg is ’n heer­li­ke al­ter­na­tief vir ge­wo­ne deeg.

KORS

½ kop blom­kool, fyn ge­kap 1 knof­fel­hui­sie, fyn ge­kap 250 ml (1 k) moz­za­rel­la- of sterk ched­dar­kaas, ge­ras­per 1 ei­er, ge­klits 5 ml (1 t) elk droë ba­si­lie en o­ri­ga­num

BO­LAAG

45 ml (3 e) ba­si­lie­pes­to 180 ml (¾ k) ge­ras­per­de moz­za­rel­la­kaas 2 reu­se bruin sam­pi­oe­ne, in sky­we ge­sny en ge­braai hand vol o­ly­we 2 bol­le boc­con­ci­ni, in sky­we ge­sny pe­co­ri­no­skaaf­sels (op­si­o­neel) kruie vir gar­ne­ring

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C en smeer ’n bak­plaat. 1 Kors Mi­kro­golf die fyn ge­kap­te blom­kool so­wat 8 mi­nu­te in ’n bie­tjie wa­ter op hoog tot sag. D­rei­neer. 2 Meng die blom­kool in die voed­sel­ver­wer­ker met die fyn ge­kap­te knof­fel­hui­sie, ge­ras­per­de moz­za­rel­la­of ched­dar­kaas, ei­er, ba­si­lie en o­ri­ga­num. 3 Skep die pas­ta uit die voed­sel­ver­wer­ker en smeer dit so­wat 1 cm dik op die bak­plaat. Bak so­wat 20 mi­nu­te tot dit ste­wig en bruin om die kan­te is. 4 Bo­laag Smeer die ba­si­lie­pes­to oor die kors en sprin­kel die ge­ras­per­de moz­za­rel­la­kaas op. Sta­pel sky­we ge­braai­de sam­pi­oe­ne en o­ly­we op. Pak die boc­con­ci­nisky­we bo­op en bak nog 10 mi­nu­te tot die kaas ge­smelt het. Rond af met pe­co­ri­no­skaaf­sels in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.