Kaas­koek en com­po­te

Huisgenoot lae-koolhidraat - - In­houd -

Dié kaas­koek is knars­lek­ker en soet, al is daar nie ’n kor­rel meel of sui­ker in nie.

KORS

125 ml (½ k) ge­roos­ter­de klap­per 125 ml (½ k) fyn a­man­dels 1 ei­er­wit, ef­fens ge­klits tot skui­me­rig 15 ml (1 e) xi­li­tol of Su­ga­li­te

VUL­SEL

4 ei­ers 80 ml (¹⁄₃ k) xi­li­tol of Su­ga­li­te 1 bak­kie (230 g) glad­de maas­kaas,

ge­drei­neer 1 bak­kie (230 g) room­kaas 10 ml (2 t) vars suur­le­moen­sap 2 ml (½ t) fyn ge­ras­per­de suur­le­moen­skil 15 ml (1 e) ta­pi­o­ka­meel (op­si­o­neel)

BES­SIE-COM­PO­TE

200 g be­vro­re ge­meng­de bes­sies 45 ml (3 e) xi­li­tol of Su­ga­li­te

Voor­ver­hit die oond tot 160 °C. Spuit ’n 20 cm-los­boom­pan met kos­sproei. 1 Kors Meng die klap­per, a­man­dels, ei­er­wit en xi­li­tol of Su­ga­li­te tot ’n kle­we­ri­ge meng­sel en druk on­der in die pan vas. 2 Vul­sel K­lits die ei­ers en xi­li­tol of Su­ga­li­te saam tot lig. Meng die res van die vul­sel­be­stand­de­le by en skep op die kors. 3 Bak 1 uur tot ste­wig en nog ef­fens dril­le­rig in die mid­del. Laat ef­fens in die oond af­koel en plaas oor­nag in die ys­kas om heel­te­mal af te koel. 4 Bes­sie-com­po­te Kook die bes­sies en xi­li­tol of Su­ga­li­te saam tot stro­pe­rig en laat af­koel. Skep oor die kaas­koek net voor jy dit voor­sit.

Baie ge­sond­heidskok­ke meen Su­ga­li­te werk be­ter as xi­li­tol wan­neer dit by ge­bak kom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.