Ge­stop­te soet­ris­sies

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Dis ’n geu­ri­ge voor­ge­reg of lig­te ve­ge­ta­rie­se mid­dag­e­te.

6 rooi en/of geel soet­ris­sies 250 g kno­pie­sam­pi­oe­ne, in sky­fies ge­sny o­lie 1 knof­fel­hui­sie, fyn ge­kap 5 ml (1 t) suur­le­moen­sap ¼ rooi-ui, ge­kap 225 g ri­cot­ta­kaas sout en pe­per na smaak mi­kro­kruie en ge­roos­ter­de den­ne­pit­te vir oor­sprin­kel

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C en spuit ’n bak­plaat met kos­sproei. 1 Sny die kop­pe van die soet­ris­sies af en ver­wy­der die bin­ne­kant. 2 Kap die kop­pe fyn en roer­braai dit saam met die sam­pi­oen­sky­fies in ver­hit­te o­lie tot sag. 3 Voeg die knof­fel, suur­le­moen­sap en rooi-ui by en roer­braai tot sag. 4 Voeg die ri­cot­ta­kaas by, geur met sout en pe­per en skep in die soet­ris­sie­ma­gies. 5 Pak dit op die bak­plaat en bak 15-20 mi­nu­te in die voor­ver­hit­te oond tot sag. 6 Sprin­kel die kruie en den­ne­pit­te oor en sit voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.