Spi­na­sie­pa­no­me­let

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Die vi­ta­mien C in die ta­ma­tie help sorg dat jou lyf die mak­si­mum ys­ter uit die spi­na­sie op­neem.

6 ek­stra­groot ei­ers 60 ml (¼ k) melk sout en pe­per 150 g ba­bas­pi­na­sie­bla­re, fy­ner ge­sny 90 g moz­za­rel­la­kaas, in stuk­ke ge­sny

ge­braai­de ta­ma­tie­sky­we en ta­ma­tie­pes­to, gaar re­pies spek­vleis en mi­kro­kruie vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. Smeer ’n pan met vuur­vas­te hand­vat­sels. 1 K­lits die ei­ers en melk saam en geur goed met die sout en pe­per. Voeg die spi­na­sie by. 2 Giet in die pan en plaas op die stoof­plaat. Roer die ei­er­meng­sel van die kan­te af na bin­ne so­dat die rou ei­er on­der kan in­loop. Ver­hit tot die ei­er am­per gaar is. 3 Rang­skik die kaas bo­op en plaas in die oond tot die kaas ge­smelt het. 4 Sny die o­me­let in sky­we en sit voor met die ta­ma­tie, ta­ma­tie­pes­to en spek. Gar­neer met die mi­kro­kruie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.