Groen­bo­ne­slaai

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

Sit groen­bo­ne op ’n heel nu­we ma­nier voor.

VI­NAI­GRET­TE

60 ml (¼ k) o­lyf­o­lie 45 ml (3 e) rooi­wyn­a­syn 5 ml (1 t) Di­jon­mos­terd kny­pie sui­ker sout en pe­per na smaak

SLAAI

500 g jong groen­bo­ne 450 g ge­meng­de sam­pi­oe­ne o­lie s­kaaf­sels gruyè­re­kaas(op­so­neel), pam­poen­pit­te of neu­te, ont­pit­te ge­kap­te brand­ris­sie, ro­ket­bla­re en swar­to­ly­we vir oor­sprin­kel

1 Vi­nai­gret­te Meng al die be­stand­de­le. 2 Slaai Stoom die groen­bo­ne tot net sag en giet die slaaisous oor. 3 Braai die sam­pi­oe­ne in ’n bie­tjie o­lie tot sag en voeg by die groen­bo­ne. 4 Sprin­kel die gruyè­re­kaas­skaaf­sels, pam­poen­pit­te of neu­te, brand­ris­sie, ro­ket­bla­re en swar­to­ly­we oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.