Mok­ka­mous­se

Huisgenoot lae-koolhidraat - - Inhoud -

S­jo­ko­la­de­poe­ding op die la­e­kool­hi­draat­ma­nier.

2 ei­ers, ge­skei 60 ml (¼ k) ka­kao 10 ml (2 t) kits­kof­fie­poei­er 375 ml (1½ k) melk 10 ml (2 t) ge­la­tien 30 ml (2 e) koue wa­ter 5 ml (1 t) va­niel­je­geur­sel 45 ml (3 e) xi­li­tol of Su­ga­li­te

1 K­lits die ei­er­ge­le, ka­kao, kits­kof­fie en melk saam in ’n glas­bak oor ’n ka­strol met kook­wa­ter tot die meng­sel ver­dik het en gaar is.

2 Laat spons die ge­la­tien in die koue wa­ter. Ver­hit die meng­sel tot net ge­smelt – moe­nie dit laat kook nie. 3 Roer van die ka­ka­o­meng­sel by die ge­la­tien­meng­sel. Roer dan die ka­kao­en­ge­la­tien­meng­sel by die res van die ka­ka­o­meng­sel. Voeg die geur­sel en xi­li­tol of Su­ga­li­te by en meng goed. Laat af­koel tot die meng­sel be­gin stol. K­lits goed tot lig. 4 K­lits die ei­er­wit­te tot styf. Vou by die ka­ka­o­meng­sel in en skep in 6 gla­sies. Plaas 40 mi­nu­te in die yskas tot ge­stol.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.