Wil­de­rys­plaat­koe­kies met heu­nings­pek

Maak plaat­koe­kies in­te­res­sant deur wil­de­rys by die deeg te voeg.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

8-12 plaat­koe­kies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 30 mi­nu­te

PLAAT­KOE­KIES

3 x 250 ml (3 k) koek­meel kny­pie sout 30 ml (2 e) bak­poei­er 60 ml (¼ k) sui­ker 875 ml (3½ k) melk 2 ei­ers 30 ml (2 e) ge­smel­te bot­ter 250 ml (1 k) gaar wil­de bruin­rys 30 ml (2 e) o­lie

SPEK

250 g stre­pie­spek 30 ml (2 e) heu­ning

ri­cot­ta­kaas, ge­kap­te a­man­dels en ek­stra heu­ning vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C. Spuit ’n bak­plaat met kos­sproei. 1 Plaat­koe­kies Meng die koek­meel, sout, bak­poei­er en sui­ker. K­lits die melk, ei­ers en bot­ter saam. Maak ’n hol­te in die mid­del van die droë be­stand­de­le, giet die melk­meng­sel daar­in en k­lits tot goed ge­meng en son­der klon­te. 2 Meng die rys deur die plaat­koe­kie­meng­sel. 3 Ver­hit ’n bie­tjie o­lie in ’n pan. Skep ’n le­pel vol van die plaat­koe­kie­meng­sel in die pan. Draai om wan­neer bruin aan die een kant en braai tot goud­bruin en gaar aan die an­der kant. Her­haal met die res van die be­slag. 4 Spek Pak die spek op ’n bak­plaat en roos­ter 5 mi­nu­te. Giet die heu­ning oor en roos­ter nog 5­10 mi­nu­te of tot bros. 5 Sit die plaat­koe­kies voor saam met die spek, ri­cot­ta­kaas, ge­kap­te a­man­dels en ek­stra heu­ning.

42

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.