Ge­bak­te ta­ma­ties met room­spi­na­sie

Lus vir iets an­ders as ei­ers vir ontbyt? Jy sal mal wees oor hier­die sap­pi­ge ta­ma­ties met ba­si­lie saam met die ro­me­ri­ge s­pi­na­sie.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

4 por­sies

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 35 mi­nu­te

TA­MA­TIES

8 groot ta­ma­ties sout en pe­per 30 ml (2 e) bal­se­mie­ke a­syn 45 ml (3 e) o­lyf­o­lie 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 100 g moz­za­rel­la­kaas, in sky­we ge­sny 10 g vars ba­si­lie

S­PI­NA­SIE

30 ml (2 e) bot­ter 1 ui, ge­kap 1 knof­fel­hui­sie, ge­kap 1 bos s­pi­na­sie, ge­kap 15 ml (1 e) meel 125 ml (½ k) melk 125 ml (½ k) room 1 wiel fe­ta­kaas, ge­krum­mel

ba­si­lie­pes­to en bruschet­ta vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. 1 Ta­ma­ties Hal­veer die ta­ma­ties en pak in ’n bak. Geur met die sout en pe­per en sprin­kel die a­syn en o­lie oor. Roos­ter 20 mi­nu­te. 2 Sprin­kel die knof­fel oor die ta­ma­ties. Plaas ’n sky­fie kaas op die helf­te van die ta­ma­ties. Roos­ter tot ge­smelt, plaas die ba­si­lie op die kaas en plaas die an­der helf­te van die ta­ma­ties bo­op. 3 S­pi­na­sie Ver­hit die bot­ter in ’n ka­strol en braai die ui en knof­fel. Voeg die s­pi­na­sie by en roer­braai tot ver­welk. Roer die meel deur, ge­volg deur die melk en room. Laat sta­dig prut tot ver­dik. Roer die feta deur en geur met sout en pe­per. 4 Sit die ta­ma­ties voor met die ba­si­lie­pes­to, die s­pi­na­sie en bruschet­ta.

12

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.