S­pek­vleis­room­ys met wa­fels

Stel jou voor: sou­te­ri­ge bros­ge­braai­de spek saam met ro­me­ri­ge room­ys op ’n goue wa­fel. Dis iets he­mels!

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

So­wat 2 L

Be­rei­ding 15 mi­nu­te V­ries­tyd oor­nag

ROOM­YS

250 ml (1 k) room, ver­koel en styf ge­klits 1 blik (387 g) kon­dens­melk 1 blik wa­ter (ge­bruik die leë kon­dens­melk­blik) 125 g rug­spek, ge­braai tot baie bros en fyn ge­kap

SAMESTELLING

8 wa­fels ek­stra ge­braai­de s­pek­vleis

es­do­ring­stroop vir voor­sit

1 Room­ys Meng die room, kon­dens­melk en wa­ter en be­vries. Roer ge­reeld om die kris­tal­le op te b­reek. 2 Wan­neer dit by­na ge­vries is, roer die spek­vleis­stuk­kies by en be­vries oor­nag tot hard. 3 Samestelling Plaas ’n wa­fel op ’n bord, skep ’n groot skep van die room­ys op en plaas ’n an­der wa­fel bo­op. Druk vas en maak die kan­te net­jies. 4 Sta­pel die ek­stra s­pek­vleis bo­op en sit voor met es­do­ring­stroop.

50

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.