Po­len­ta­en­fe­ta­muf­fins met ta­ma­tie­kon­fyt

Po­len­ta of­te­wel grow­we mie­lie­meel is prop­vol voe­dings­waar­de.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

6 groot muf­fins

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Bak­tyd (muf­fins) 25 mi­nu­te Kook­tyd (kon­fyt) 25-30 mi­nu­te

MUF­FINS

250 ml (1 k) fyn po­len­ta 125 ml (½ k) koek­meel 5 ml (1 t) bak­poei­er 1 ml (¼ t) koek­so­da ’n paar vars ba­si­lie­bla­re, ge­kap sout en pas ge­maal­de swart­pe­per 375 ml (1½ k) suur­room 2 ei­ers 3 wie­le pe­per­fe­ta­kaas, ge­krum­mel ek­stra ba­si­lie­bla­re

TA­MA­TIE­KON­FYT

400 g ker­sie­ta­ma­ties 30 g in­ge­leg­de gem­mer 60 ml (¼ k) gem­mer­stroop 60 ml (¼ k) heu­ning of sui­ker 5-10 ml (1-2 t) droë brand­ris­sie­vlok­kies

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Spuit 6 hol­tes van ’n diep muf­fin­pan met kos­sproei en voer met bak­pa­pier uit. 1 Muf­fins Sif die po­len­ta, meel, bak­poei­er en koek­so­da saam in ’n groot bak. Voeg die ge­kap­te ba­si­lie, sout en pe­per by. 2 Klop die suur­room en ei­ers saam en giet by die droë be­stand­de­le ter­wyl jy dit goed met ’n spa­tel meng. 3 Giet el­ke bak­pa­pier­dop­pie drie­kwart vol be­slag, voeg die kaas en nog ba­si­lie by en bak 25 mi­nu­te of tot ’n toets­pen skoon uit die mid­del van die muf­fin kom. 4 Ta­ma­tie­kon­fyt Roer­braai die ta­ma­ties in ’n pan tot dit bars. Voeg die in­ge­leg­de gem­mer, gem­mer­stroop, heu­ning of sui­ker en brand­ris­sie­vlok­kies by en laat 2530 mi­nu­te oor hoë hit­te prut tot dik en geu­rig. Sit voor saam met die af­ge­koel­de muf­fins.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.