Ro­me­ri­ge ei­er­fles­sies met roos­ter­brood

Hier­die in­di­vi­du­e­le ei­er­fles­sies lyk nie net def­tig nie; dis ook mak­lik om dit te maak.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

4 por­sies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 20-25 mi­nu­te

EI­ER­FLES­SIES

15 ml (1 e) bot­ter 2 rooi-uie, in sky­fies ge­sny 100 g ched­dar­kaas, ge­ras­per 4 spriet­uie, in lang re­pe ge­sny 250 g spek, gaar­ge­maak 250 ml (1 k) melk 125 ml (½ k) room 9 ei­ers sout en pas ge­maal­de swart­pe­per ek­stra spek­re­pies, gaar­ge­maak vir bo-op (op­si­o­neel) ek­stra spriet­uie, in lang re­pe ge­sny, vir bo-op (op­si­o­neel)

ROOS­TER­BROOD

1 on­ge­sny­de rog­brood ta­ma­tie­slaai vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 180 °C. Spuit 4 fles­sies met kos­sproei. 1 Ei­er­fles­sies Ver­hit die bot­ter in ’n pan en braai die rooi­uie tot sag. Skep uit en laat af­koel. 2 Meng die rooi­uie, kaas en spriet­uie. Ver­deel die kaas­meng­sel en spek tus­sen die fles­sies. 3 K­lits die melk, room en 1 van die ei­ers goed saam en geur met die sout en pe­per. Ver­deel tus­sen die fles­sies. 4 B­reek 2 ei­ers ver­sig­tig in el­ke fles­sie en plaas die fles­sies in ’n diep bak­plaat. Giet kook­wa­ter in die bak so­dat dit tot by die mid­del van die fles­sies kom. 5 Bak 20­25 mi­nu­te in die oond of tot die vla ge­stol is (die bak­tyd sal af­hang van die groot­te van jou fles­sies). Gar­neer met die ek­stra spek en spriet­uie in­dien ver­kies. 6 Roos­ter­brood Sny die brood in dun snye. Rol met ’n koek­rol­ler plat­ter. Roos­ter in die oond of in ’n brood­roos­ter. 7 Sit voor saam met die ei­er­fles­sies en ’n vars ta­ma­tie­slaai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.