Mie­lie­plaat­koe­kies met pyn­ap­pel en klap­per­room

Wan­neer jy dié plaat­koe­kies eet, kan jy jou mak­lik ver­beel jy is met va­kan­sie op ’n tro­pie­se ei­land!

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

10-12 plaat­koe­kies

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Staan­tyd 5 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 2 mi­nu­te per plaat­koe­kie

PLAAT­KOE­KIES

500 ml (2 k) meel 10 ml (2 t) bak­poei­er 5ml (1 t) sout 1 ei­er 250 ml (1 k) melk 1 blik (410 g) pit­mie­lies

BO­LAAG

500 ml (2 k) ver­sier­sui­ker 60 ml (¼ k) klap­per­room 1 pyn­ap­pel, in dun sky­we ge­sny droë klap­per

1 Plaat­koe­kies Sif die meel, bak­poei­er en sout saam in ’n groot bak. 2 K­lits die ei­er en die melk. K­lits dit dan sta­dig by die droë be­stand­de­le. Maak se­ker daar vorm geen klon­te nie. 3 Vou die mie­lies by die be­slag in. Laat die meng­sel 5 mi­nu­te rus. Ver­hit ’n kleef­vrye pan en skep eet­le­pels vol van die meng­sel in die pan. Draai die koe­kies om so­dra bor­rels vorm. Bak tot ’n lig­te goud­bruin kleur. 4 Bo­laag Meng die ver­sier­sui­ker en die klap­per­room tot glad. Plaas ’n pyn­ap­pel­skyf op ’n plaat­koe­kie. Be­druip met die klap­per­ver­sier­sui­ker. Strooi die droë klap­per oor. Her­haal met die res.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.