Maas met mie­lie­pap­bol­le­tjies

Dié Suid-a­fri­kaans ge­ïn­spi­reer­de pap­ge­reg sal jou laat smul!

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

4 por­sies

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Ver­koel­tyd 20-25 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 10-15 mi­nu­te

500 ml (2 k) styf­ge­kook­te mie­lie­pap bot­ter vir braai 1 L (4 k) maas of na­tuur­li­ke jo­gurt 1 ei­er, ge­klits 45 ml (3 e) mie­lie­blom 3 ster­a­ny­se (op­si­o­neel) 1 ka­neel­stok 100 ml sui­ker

aar­bei­kon­fyt of ek­stra sui­ker vir voor­sit (op­si­o­neel)

1 Rol die mie­lie­pap in bol­le­tjies en ver­koel 20-25 mi­nu­te. 2 Ver­hit ’n bie­tjie bot­ter in ’n ka­strol en braai die bol­le­tjies bruin. Hou een­kant. 3 Meng die maas of na­tuur­li­ke jo­gurt met die ge­klits­te ei­er en mie­lie­blom. 4 Voeg die ster­a­ny­se (in­dien ge­bruik), ka­neel­stok en sui­ker by en ver­hit sta­dig ter­wyl jy roer tot die meng­sel net kook en ef­fens ver­dik. 5 Voeg die mie­lie­pap­bol­le­tjies by en ver­hit tot warm. 6 Sit voor met aar­bei­kon­fyt of sui­ker in­dien ver­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.