S­pi­na­sie­en kol­jan­der­pa­no­me­let

Die o­me­let is mak­lik om te maak en smaak heer­lik. Jy kan dit ook aan­pas deur be­stand­de­le van jou keu­se by die ba­sie­se ei­er­meng­sel te voeg, soos ham en sam­pi­oe­ne.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

4 por­sies

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 30 mi­nu­te

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie 1 groot rooi-ui, in rin­ge ge­sny 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 2 cm-stuk vars gem­mer, fyn ge­ras­per (op­si­o­neel) 1 rooi brand­ris­sie, ge­kap 200 g ba­bas­pi­na­sie hand vol vars kol­jan­der, ge­kap 1 lem­me­tjie of suur­le­moen se skil en sap 6-8 groot ei­ers 125 ml (½ k) melk of room 30 ml (2 e) pa­pa­wer­saad 80 ml (¹ ⁄ ₃ k) par­me­saan­kaas, fyn ge­ras­per sout en pas ge­maal­de swart­pe­per

kol­jan­der­bla­re, bros s­pek­vleis en ge­kap­te krui­se­ment­bla­re, ge­meng met na­tuur­li­ke vol­room­jo­gurt vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. Smeer ’n vier­kan­ti­ge koek­pan van 22 cm. 1 Ver­hit die o­lie in ’n groot pan en roer­braai die ui tot sag. Voeg die knof­fel, ge­ras­per­de gem­mer (in­dien ver­kies) en brand­ris­sie by en braai nog ’n mi­nuut. 2 Voeg die s­pi­na­sie, kol­jan­der en suur­le­moen­skil en ­sap by. Skep in die voor­be­rei­de pan. 3 K­lits die ei­ers en melk of room saam. Voeg die pa­pa­wer­saad en kaas by en geur met die sout en pe­per. Giet oor die ui­en­spi­na­sie­meng­sel in die pan. 4 Plaas die pan in die oond en bak die o­me­let 25 mi­nu­te tot die ei­er­meng­sel net gaar is. 5 Haal die o­me­let uit die oond en strooi van die vars kol­jan­der oor. Sny in vier­kan­te en sit voor met die bros s­pek­vleis en krui­se­ment­jo­gurt.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.