Tor­til­la­piz­za met roer­ei­er

Sit roer­ei­er op ’n an­der ma­nier voor – maak dit die bo­laag van ’n vin­ni­ge tor­til­la­piz­za.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

4 por­sies

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15 mi­nu­te

2 tor­til­las 30 ml (2 e) o­lyf­o­lie 60 ml (¼ k) ta­ma­tie­pes­to 15 ml (1 e) bot­ter 8-10 ei­ers sout en pas ge­maal­de pe­per 4 spriet­uie, ge­kap hand vol elk geel-, rooi- en groen soet­ris­sie, in blok­kies ge­sny (op­si­o­neel) 100 g ge­ras­per­de ched­dar­kaas

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. Spuit ’n groot bak­plaat met kos­sproei. 1 Pak die tor­til­las op die bak­plaat, be­sprin­kel met die o­lie en bak 3­5 mi­nu­te tot ef­fens bros. Haal uit en laat ef­fens af­koel. 2 Smeer die pes­to oor die tor­til­las. 3 Ver­hit die bot­ter in ’n pan. B­reek die ei­ers in ’n meng­bak en k­lits lig­gies. Giet in die warm pan en maak roer­ei­er. Geur met die sout en pe­per en ver­deel tus­sen die twee tor­til­las. 4 S­ka­kel die roos­ter­e­le­ment van die oond aan. Sprin­kel die spriet­uie en soet­ris­sie (in­dien ge­bruik) oor, ge­volg deur die kaas. Roos­ter tot die kaas ge­smelt het. 5 Sny el­ke tor­til­la in stuk­ke en sit da­de­lik voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.