Goue pam­poens­kons

Die be­ken­de sjef Reu­ben Rif­fel het dié heer­li­ke re­sep met ons ge­deel.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

9-12 skons

Be­rei­ding 20 mi­nu­te Bak­tyd 15 mi­nu­te

60 g sag­te bot­ter 60 ml (¼ k) strooi­sui­ker 250 ml (1 k) gaar pam­poen­pu­ree 1 ei­er, lig­gies ge­klits 60 ml (¼ k) kar­ring­melk 625 ml (2½ k) bruis­meel 2 ml (½ t) fyn ka­neel kny­pie sout melk om oor te verf

bot­ter en kon­fyt vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 220 °C en smeer ’n bak­plaat. 1 Ver­room die bot­ter en strooi­sui­ker tot deur­ge­meng. 2 Voeg die pam­poen, ei­er en kar­ring­melk by en meng goed met ’n hout­le­pel. 3 Sif die dro­ë­be­stand­de­le by. Meng met ’n ta­fel­mes tot die meng­sel net goed by­me­kaar­kom. Moe­nie te veel meng nie. 4 Plaas die deeg op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak en druk dit plat tot dit so­wat 2 cm dik is. 5 Druk skons van so­wat 4 cm wyd met ’n koe­kie­druk­ker uit. 6 Plaas op die bak­plaat, verf lig­gies met die melk en bak so­wat 15 mi­nu­te tot die skons hoog uit­ge­rys en gaar is. 7 Sit voor met die bot­ter en kon­fyt.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.