Boe­re­wors­frit­ta­ta

Frit­ta­ta is ’n I­ta­li­aan­se ei­er­ge­reg waar­by jy eint­lik e­ni­ge groen­te en vleis van jou keu­se kan voeg.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

4-6 por­sies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 40-45 mi­nu­te

15 ml (1 e) o­lyf­o­lie 500 g boe­re­wors 4 groot aar­tap­pels, ge­kook en in sky­we ge­sny 60 ml (¼ k) ge­ka­ra­mel­li­seer­de uie 200 g (2 wie­le) fe­ta­kaas, ge­krum­mel 5 ei­ers, saam met 60 ml (¼ k) melk ge­klits sout en pe­per

ta­ma­tie­slaai vir voor­sit

Voor­ver­hit die oond tot 200 °C. Voer ’n 20 cm­koek­pan met tin­foe­lie uit. 1 Ver­hit die o­lie en braai die wors tot goud­bruin en gaar. 2 Pak lae aar­tap­pel, uie, wors en fe­ta­kaas in die koek­pan. 3 Geur die ei­er­meng­sel met die sout en pe­per en giet in die koek­pan. Bak 30 mi­nu­te in die ver­hit­te oond of tot ge­stol. Laat ef­fens af­koel en sny in sky­we. 4 Sit voor saam met ta­ma­tie­slaai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.