New York­stra­ta

Die A­me­ri­ka­ners is lief daar­voor om dié ge­reg vir ontbyt te maak. Dit kan al die vo­ri­ge aand be­rei en in die ys­kas ge­hou word. Die vol­gen­de og­gend kan dit dan net ge­bak word. E­ni­ge groen­te soos broc­co­li, blom­kool, murg­pam­poen­tjies of sam­pi­oe­ne kan ge­bruik

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

6 por­sies

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Staan­tyd oor­nag Gaar­maak­tyd 40-50 mi­nu­te

12 snye wit­brood, kor­sies af­ge­sny en ge­bot­ter 375 ml (1½ k) ge­ras­per­de sterk ched­dar­kaas 250 g Rus­sie­se wor­sies of cho­ri­zo, in sky­fies ge­sny en ge­braai 6 pruim­ta­ma­ties, ge­hal­veer en in sky­we ge­sny 1 blik (410 g) as­per­sie­lo­te, ge­drei­neer en vloei­stof be­hou 6 ei­ers 500 ml (2 k) melk 3 ml (ruim ½ t) mos­terd­poei­er sout en swart­pe­per na smaak

heu­ning of stroop vir voor­sit

Smeer ’n oond­vas­te mid­del­slag-bak. 1 Pak 6 snye brood in die voor­be­rei­de bak. 2 Sprin­kel die kaas en wor­sies oor en rang­skik die ta­ma­tie­sky­we en as­per­sie­lo­te bo-op. 3 B­reek die res van die brood in klei­ner blok­kies en sprin­kel bo-oor. 4 K­lits die as­per­sie-vloei­stof, ei­ers en melk saam. Geur met die mos­terd, sout en pe­per. Giet oor die ge­reg. Plaas oor­nag in die ys­kas. 5 Ver­hit die oond tot 180 °C. Bak 4050 mi­nu­te of tot die ei­er­meng­sel ge­stol het. 6 Sit voor saam met heu­ning of stroop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.