S­ta­pel­brood­jies

Hier­die lip­leklek­ker s­ta­pel­brood­jie is wa­re be­derf­kos. Jy kan dit boon­op in ’n kits aan­me­kaar­slaan.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

4 por­sies

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15 mi­nu­te

BROODJIES

8 snye plaas­brood 4 sny­tjies ched­dar­kaas

SMEERSOUS

80 ml (¹ ⁄ ₃ k) ma­yon­nai­se 15 ml (1 e) Di­jon-mos­terd sout en pe­per

SAMESTELLING

1 kop slaai­bla­re 1 ta­ma­tie, in sky­fies ge­sny 250 g spek, ge­braai 4 ei­ers, ge­po­sjeer of ge­bak

Voor­ver­hit die oond tot 230 °C. Voer ’n bak­plaat met tin­foe­lie uit en spuit met kos­sproei. 1 Broodjies Pak die sny­tjies brood op die bak­plaat en roos­ter. Haal 4 van die broodjies af en pak die sny­tjies kaas op die res. Roos­ter tot die kaas ge­smelt het. 2 Smeersous Meng die ma­yon­nai­se en mos­terd en geur met die sout en pe­per. 3 Samestelling Smeer die snye roos­ter­brood son­der die kaas met die sous en pak van die bla­re bo­op. Pak die ta­ma­tie­sky­fies bo­op en plaas ’n kaas­brood­jie bo­op elk­een. Ver­deel die spek tus­sen die broodjies, plaas ’n ei­er op elk­een en sit da­de­lik voor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.