Co­w­boy­pan­kos

Ge­bak­te ei­ers, boon­tjie­slaai en roos­ter­brood­jies met kaas en knof­fel – hier­die ontbyt is een­vou­dig maar smaak­lik.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

4 por­sies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 15 mi­nu­te

BOON­TJIE­SLAAI

1 blik (400 g) elk rooi nier­boon­tjies en ke­ker-ert­jies 1 brand­ris­sie, ge­kap 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 1 rooi-ui, ge­kap 10 g pie­ter­sie­lie, ge­kap 10 g kol­jan­der­bla­re, ge­kap

SLAAISOUS

45 ml (3 e) o­lyf­o­lie 1 suur­le­moen se sap 15 ml (1 e) heu­ning sout en pe­per

KAASBROODJIES

100 g ge­ras­per­de ched­dar­kaas 2 knof­fel­hui­sies, fyn ge­druk 8 snye brood 30 ml (2 e) bot­ter

EI­ERS

15 ml (1 e) bot­ter 8 ei­ers ta­bas­co­sous

1 Boon­tjie­slaai Meng die boon­tjies, ke­ker­ert­jies, brand­ris­sie, knof­fel, ui, pie­ter­sie­lie en kol­jan­der. 2 Slaaisous Meng die o­lie, suur­le­moen­sap en heu­ning en meng deur die boon­tjie­slaai. Geur met die sout en pe­per en hou een­kant. 3 Kaasbroodjies Meng die kaas en knof­fel. Maak toe­brood­jies met die brood en kaas­meng­sel. Ver­hit die bot­ter in ’n pan en braai die broodjies goud­bruin. Sny in drie­hoe­kies. 4 Ei­ers Ver­hit die bot­ter in ’n pan en bak die ei­ers. Geur met die sout en ’n paar drup­pels ta­bas­co­sous. 5 Sit voor saam met die kaasbroodjies en boon­tjie­slaai.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.