Ma­lei­se boe­ber

Boe­ber word met die Mos­lem­vas­maand Ra­ma­dan ver­bind. Hier­die geu­ri­ge pap met kon­dens­melk, ver­mi­cel­li­noe­dels en sul­ta­nas is een weer­ga­we daar­van.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

8-10 por­sies

Be­rei­ding 5 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 20 mi­nu­te

125 g bot­ter 200-250 g ver­mi­cel­li­noe­dels 2 kar­de­mom­peu­le 1 ka­neel­stok 125 ml (½ k) sul­ta­nas 1 blik (380 g) kon­dens­melk 1,5 L (6 k) chai-rooi­bos­tee 30 ml (2 e) roos­wa­ter 20 ml (4 t) mie­lie­blom 50 g pis­ta­chi­o­neu­te, ge­kap

1 S­melt die bot­ter in ’n groot pan, voeg die ver­mi­cel­li­noe­dels, kar­de­mom­peu­le en ka­neel­stok by. Ver­hit tot bruin. 2 Voeg die sul­ta­nas, kon­dens­melk en chai­rooi­bos­tee by. B­ring tot kook­punt en laat 5 mi­nu­te prut. 3 Meng die roos­wa­ter met die mie­lie­blom en roer by die melk­meng­sel. Roer tot die meng­sel kook en ef­fens ver­dik. Sprin­kel die ge­kap­te pis­ta­chi­o­neu­te oor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.