Melksny­sels

Melksny­sels is tra­di­si­o­neel Suid­a­fri­kaan­se win­ter­kos, maar ook heer­lik vir ontbyt.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

6-8 por­sies

Be­rei­ding 15 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 30-45 mi­nu­te

DEEG

250 ml (1 k) koek- OF vol­ko­ring­meel OF se­mo­li­na kny­pie sout 5 ml (1 t) bak­poei­er 1 ei­er 125-160 ml (½-²⁄₃ k) koue wa­ter ek­stra koek­meel

GEU­RI­GE MELK

2 L (8 k) melk 3 stuk­ke ka­neel 1 reep nar­tjieskil 60 ml (¼ k) sui­ker ka­neel­sui­ker vir bo-oor sprin­kel

1 Deeg Meng die meel of se­mo­li­na, sout en bak­poei­er. Voeg die ei­er by en meng deur. Voeg net ge­noeg wa­ter by om ’n sag­te, uit­rol­ba­re deeg te vorm. 2 Rol die deeg dun uit op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak. Be­stuif die deeg met die meel en rol op. 3 Ge­bruik ’n skerp mes en sny in dun sky­fies. Wik­kel die sky­fies los en meng nog meel deur. Be­dek met ’n klam doek. 4 Geu­ri­ge melk Ver­hit die melk met die ka­neel en nar­tjieskil oor lae hit­te tot kook­punt. Voeg die sui­ker by. 5 Plaas ’n hand vol deeg­re­pe op ’n slag in die melk en roer deur. B­ring tot kook­punt en kook tot die sny­sels am­per gaar is. Voeg die vol­gen­de hand vol by. 6 Laat die melk tel­kens eers weer kook voor jy die vol­gen­de sar­sie deeg­re­pe by­voeg. 7 Laat prut tot die sny­sels gaar en die melk­meng­sel lek­ker dik is. 8 Sit voor met ka­neel­sui­ker.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.