Kit­se­ry

Dié ge­reg van ei­er, rys en vis het sy oor­sprong in In­dië en het la­ter in En­ge­land ’n groot ont­byt­guns­te­ling ge­word.

Huisgenoot Ontbyt - - Inhoud -

LEWER

4 por­sies

Be­rei­ding 10 mi­nu­te Gaar­maak­tyd 20-25 mi­nu­te

300 g rys sout en pas ge­maal­de swart­pe­per 30 ml (2 e) o­lie 1 ui, ge­kap 15 ml (1 e) ker­rie­poei­er 2 blik­ke (170 g elk) tu­na 4 ei­ers, hard­ge­kook 1 suur­le­moen se sap vars pie­ter­sie­lie vir gar­ne­ring

1 Plaas die rys in ’n pot, voeg sout by en be­dek met 500 ml (2 k) wa­ter. Kook 15 mi­nu­te. 2 Ver­hit die o­lie en braai die ui en ker­rie­poei­er tot die ui sag is. 3 Voeg die rys by en roer­braai vin­nig. Voeg die tu­na, ei­ers en suur­le­moen­sap by. Geur met die sout en pe­per en roer lig­gies. Sit voor saam met vars pie­ter­sie­lie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.