So lan­seer ’n vuur­pyl sy tuig

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Inhoud -

So word ’n ruim­te­tuig deur ’n vuur­pyl die lug in ge­skiet

RUIM­TE­TUIE het nie ge­noeg krag om op hul eie tot bui­te die Aar­de se at­mos­feer te vlieg nie, en hul­le word dus met ’n vuur­pyl op­ge­skiet. Vuur­py­le is baie krag­ti­ge ma­sjie­ne wat uit die Aar­de se swaar­te­krag kan weg­breek om tot in die bui­ten­ste ruim te vlieg. Daar is twee ruim­te­tuie waar­in men­se kan reis: kap­su­les en ruim­te­vlieg­tuie.

Kap­su­les word van bo-op ’n vuur­pyl ge­lan­seer, ter­wyl ruim­te­vlieg­tuie op an­der ma­nie­re in die lug kom. S­pa­ceS­hip Two, ’n tuig wat bin­ne­kort gaan be­gin om toe­ris­te die ruimte in te neem (meer op bl. 72), word by­voor­beeld deur ’n an­der vlieg­tuig met die naam W­hi­te K­nig­ht ge­lan­seer.

Kom ons be­kyk die So­joes, ’n Rus­sie­se ruim­te­tuig wat tans die e­nig­ste ver­voer­mid­del na en van die In­ter­na­si­o­na­le Ruim­te­s­ta­sie (IRS) is. Die Rus­se gee dik­wels vir hul vuur­pyl en tuig die­self­de naam, en dis ook so in die So­joes se ge­val.

Lees meer oor die So­joes-kap­su­le op bl. 26.

Die A­pol­lo­pro­gram se lan­seer­ont­snap­ping­stel­sel. Vin­ne toe Vin­ne oop

’nMens op skaal

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.