Die fas­si­ne­ren­de (en soms gril­le­ri­ge) le­we op die IRS

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Inhoud -

Stap saam met ons deur die In­ter­na­si­o­na­le Ruim­te­s­ta­sie en kyk hoe die be­man­ning daar woon en werk

DIS maar soos ’n ge­wo­ne werk­dag – gaan bad­ka­mer toe, eet ont­byt, werk, doen oe­fe­ning, werk nog, eet aand­e­te, kyk ’n fliek of bel ’n ge­lief­de, en kry dan ’n goeie nag­rus. Maar wat an­ders is, is dat dié werk­plek en huis op ’n sa­tel­liet­sta­sie is, geen swaar­te­krag het nie en 400 km hoog in die lug om die Aar­de wen­tel.

Dink jou in hoe jy die dag sal aan­pak – aan­trek, tan­de bor­sel, kos maak – in ’n om­ge­wing waar al­les om jou nie op hul plek ge­hou word deur iets so van­self­spre­kends soos swaar­te­krag nie . . .

“Wan­neer ek my nag­kle­re uit­trek, dryf dit maar daar rond tot ek dit in die han­de kan kry en aan iets vas­maak,” ver­tel die IRS-vlug­in­ge­ni­eur San­dra Mag­nus. “Dis mak­lik om goed hier bo te ver­loor!”

Be­man­nings­le­de word el­ke dag wak­ker ge­maak deur mu­siek wat van Na­sa op Aar­de af oor­ge­sein word. El­ke dag word ’n lied­jie aan ’n spe­si­fie­ke be­man­nings­lid op­ge­dra – iets wat hul hu­we­liks­maat of ’n kol­le­ga vir hul­le ge­kies het. Dis so spe­si­aal!

Die be­man­ning se dag­ta­ke word sorg­vul­dig ge­ske­du­leer. ’n Vas­te rooster skryf voor wan­neer hul­le moet gaan slaap, op­staan, oe­fen, eet en an­der ta­ke ver­rig.

HOE KOM HUL­LE SKOON AS WA­TER IN DIE RUIMTE DRYF?

Men­se op die IRS het nie die luuk­se om te stort nie – die wa­ter­drup­pels dryf in die ruimte rond en kan jou laat ver­stik

as jy dit in­a­sem, of dit kan ’n kort­slui­ting by duur toe­rus­ting ver­oor­saak.

Par­ty men­se maak hul lyf met ver­hit­te klam pa­pier­lap­pies skoon en was hul ha­re met droë sjam­poe. Baie laat knip som­mer hul ha­re kort voor hul­le na die ruim­te­s­ta­sie ver­trek.

“Ha­re was verg tyd,” ver­tel die Na­sa-ruim­te­vaar­der Su­ni­ta Wil­li­ams, wat 195 dae op die IRS was. “Ek het al­tyd ’n bie­tjie wa­ter on­der my ha­re in­ge­spuit, dit met die hand plat­ge­druk so­dat dit nie o­ral spat nie, en dan sjam­poe op my hand ge­sit en dit rond­ge­vryf. Dan sou ek ’n hand­doek nat­maak en dit pro­beer ab­sor­beer.”

Wan­neer ruim­te­vaar­ders klaar tan­de ge­bor­sel het, s­poeg hul­le in ’n hand­doek. Hul­le skeer met ’n e­lek­trie­se skeer­mes wat son­der wa­ter kan werk en die haar­tjies op­vang.

HOE GAAN HUL­LE TOI­LET TOE?

In die 1960’s het ruim­te­vaar­ders sak­kies ge­dra waar­in hul­le moes u­ri­neer en poef. Dit moes dan ver­sig­tig leeg-

ge­maak word (jig!). Die sak­me­to­de was eg­ter ge­vaar­lik, want die sak­kies kon lek (dub­bel­jig!).

Dees­dae is daar twee toi­let­te op die ruim­te­s­ta­sie. Dit word ’n af­val­ver­sa­mel­stel­sel ge­noem en kos ’n al­le­min­ti­ge R285 mil­joen. Dis ook glad nie soos die ge­rief­li­ke toi­let­te hier op Aar­de nie.

Ruim­te­vaar­ders moet eers op Aar­de leer hoe om dit te ge­bruik met die hulp van ’n i­den­tie­se kam­ma­toi­let, want dis le­wens­be­lang­rik dat geen vloei- of vas­te stow­we rond­dryf nie.

Die toi­let het ’n nou o­pe­ning (net meer as 10 cmw yd) en ruim­te­vaar­ders moet oe­fen om se­ker te maak hul­le kan hul­self so po­si­si­o­neer dat niks ont­snap nie. Wan­neer hul­le oe­fen om te poef, moet hul­le ’n skerm voor die toi­let dop­hou – so kan hul­le kyk dat hul­le pre­sies reg mik (weer dub­bel­jig)!

El­ke be­man­nings­lid het ’n eie treg­ter (ver­skil­len­de vorms vir mans en vroue) wat aan ’n suig­py pop­die toi­let heg. ’n A­par­te suig­pyp aan die kant van die toi­let word ge­bruik om ge­bruik­te toi­let­pa­pier te berg.

Poef word ge­berg, ge­droog, ver­pak en saam met an­der vul­lis in kap­su­les in die ruimte los­ge­laat so­dat dit in die at­mos­feer kan uit­brand.

U­ri­ne word ge­sui­wer en la­ter as drink­wa­ter ge­bruik, want dis baie duur om wa­ter van die Aar­de af na die ruimte te ver­voer.

Ty­dens sy jaar aan boord die ruim­te­s­ta­sie (2015 tot 2016) het S­cott Kel­ly ’n fo­to van ’n deel van die wa­ter­her­win­ning­stel­sel ge­twiet en ge­sê: “Nut­tig tot by die laas­te drup­pel! Maak pie­pie drink­baar en ver­an­der dit in kof­fie.”

Hmm...wilj y nog steeds een­dag ’n ruim­te­vaar­der word?

WAT EN HOE EET HUL­LE?

Om­dat jou kos en drink­goed kan weg­dryf nog voor jy dit kan ge­niet, is maal­tye in die ruimte baie an­ders as op Aar­de. Wat men­se in die ruimte eet, het ook deur die ja­re ver­an­der.

TOE...

Die eer­ste kos in die ruimte is in 1962 deur die vlie­ë­nier John G­lenn “ge­niet”. Dit was ap­pel­moes in ’n soort tan­de­pas­ta-bui­sie. Hy is goed dop­ge­hou, want we­ten­skap­li­kes het nie ge­weet hoe ’n mens in die ruimte sluk en kos ver­teer nie, maar John het be­wys dit kan ge­doen word. Ruim­te­vaar­ders het in die 1960’s op die Mer­cu­ry­en Ge­mi­ni-sen­dings ook fyn­ge­maak­te kos ge­ëet wat hul­le uit bui­se in hul mond ge­druk het.

NOU...

Na­ma­te sen­dings lan­ger word, doen ruimte-a­gent­skap­pe meer moei­te om die ruim­te­vaar­ders op die IRS ge­luk­kig en ge­sond te hou. Hul kos sluit dees­dae al­les in van ma­ca­ro­ni-en-kaas, ste­ak, ker­rie en ont­byt­graan tot na­ge­reg en koek.

Na­sa se kos­la­bo­ra­to­ri­um in Hou­ston het so­wat 200 i­tems op die spys­kaart ter­wyl Rus­land s’n so­wat 100 het. ’n Span ver­ant­woor­de­lik vir die kos toets el­ke maal­tyd. Hul­le doen

(Blaai om)

baie na­vor­sing en hou el­ke be­man­nings­lid se voor­keu­re in ge­dag­te. Al­mal kan ook twee houe rsv ol be­der­fie ss oos hu lg un­ste­lingsky­fies en sjo­ko­la­de saam­neem. Tor­til­las is ge­wild om­dat dit as ’ nne tjie­se pak­kie kan toe­vou wat ’n vul­sel kan vas­hou.

Vars vrugt ei ss kaars. El­ke be­man­nings­lid kry een of twee stuk­kies vars vrug­te el­ke paa rm aan­de wan­neer ’n vragtuig voor­raad af­le­wer.

Maal­tye word ge­vries­droog en va­kuum­ver pak o mt e keer dat dit sleg word, want daar is geen ys­kas aan boord nie. Na­dat die maal­ty din ’n klein oond ver­hit is, word die ver­pak­king oop­ge­maak en die ko sw ord met ’n le­pel of vurk uit die ver­pak­king ge­ëet.

Die kos is al­tyd klam ge­noeg om te keer dat di tv er­krumm el of weg­dryf voor die ruim­te­vaar­der dit in sy mond kan sit.

Eet­ge­rei word met Vel­cro, mas­keer­band of mag­net e op h ul plek ge­hou. Sout en pe­pe rw ord voor­af by maal­tye ge­voeg – di tw ord nie aan boord toe­ge­laat nie, want di ts al net weg­dryf en kan ska­de aan­rig. Die skot­tel­goed word me ts pes i­a­le­klam lap­pies ge­was.

Hoe­wel die kos­ver­skei­den­heid groot is ,i s di t’ n uit­da­ging o m te proe. Weens ge­wig­loos­heid is daar ’ noo rmaa tv og in ruim­te­vaar­de rs se kop. Hul neus is d us t oe en di tt as hul reuk­sin aan, wat die ko ssm aak­loos maak. Die ruim­te­vaar­de rsv ert elh ul­le­geb ruik soms li­ters Ta­bas­co­sous!

Dis ook ’n uit­da­ging o mt e sluk .“As j yw il weet hoe moei­lik dit is om in die ruimte te slu k, p ro­beer ee tt er­wy lj y op jo usy lê,” sê die ruim­te­vaar­der Piers Sel­lers.

Die ISS­pres­so-kof­fie­ma­sjien (ISS is die En­gels e­af­ko rting vir die ruim­te­s­ta­sie) is in 2015 op­ge­stuur. Twee sak­kies is aan die ma­sjien vas om die kof­fie te maak en di tw ord me t’ n strooi­tjie uit een van die sak­kies ge­drink.

DIETOEKOMS...

S­tu­die sw ord ge­doen o mt e toets of groent e en k rop­ge­was­se aan boord of op ’n an­der pla­neet kan groei so­dat be­man­nings­le­de mee rs elf­on­der­hou­dend kan wees en var­ser keu­ses het.

InA u­gus­tus 2015 het die ruim­te­vaar­ders S­cott Kel­ly, K­jell Lind­gren en Ki­miy aY u idi tr eg­ge­kry o mr ooi krop­slaai aan boord die IRS t ek week en toe die eer­ste men­se ooit ge­word om ko sw at in die ruimte ver­bou i ste ee t.“Di tw as een klein hap­pie vir die mens en een reu­se sprong vir #NASAVEGGIE,” het S­cott ge­twiet.

Stu­dies oor die moont­lik­heid van 3D-ge­drukt eko sw ord ook ge­doen.

HOE SLAAP HUL­LE AS HUL­LE NIE KAN GAAN LÊ NIE?

Daar is geen swaar­te­krag wa tru im­te­vaar­de rs s noe­sig in hu l­bed­ho u nie enh ul­le moet hul­self vas­gord so­dat hul­le nie rond­dryf en teen din­ge bots nie. El­ke mens he t’ nkaj ui tw a ts oos ’ nka s lyk waar inh ul­le ’n slaap­sak aan die muur kan haak. Par­ty maak kussings aan hul kop va ss o­dat dit mee rv oel as ofh ul­le plat lê.

Die ruim­te­s­ta­sie wen­tel so vin­nig om die Aar­de dat daa rt ot 1 6s on­sop­koms­te en -on­der­gan­ge in een dag is en dit is dus nie mak­lik o mt e slaap nie. Die sen­ding­be­heer­de rss kep ’n slaap­tyd­ske­du­le en blin­dings help o ms laap­af­de­lings don­ke rt eho u.

WAT DOEN HUL­LE MET VUIL WASGOED?

Dis on­moont­lik om kle­re in ’n ge­wig­lo­se om­ge­wing met wa­ter te was en daar is ook nie ge­noeg plek om skoon kle­re en on­der­kle­re vir el­ke dag te bê­re nie.

Die ruim­te­vaar­der Don Pet­tit het ver­klap hy het net el­ke drie of vier dae skoon on­der­kle­re aan­ge­trek. Dis ’n goeie ding dat kle­re nie so mak­lik vuil word op die IRS nie om­dat die tem­pe­ra­tuur be­heer word en die in­wo­ners rond­dryf eer­der as rond­draf.

Don het in Fe­bru­a­rie 2013 in ’n on­der­houd ver­tel hy het steeds die­self­de kort­broek aan as wat hy met sy aan­koms by die IRS in No­vem­ber 2012 ge­dra het!

Vuil wasgoed word saam met die vul­lis weg­ge­gooi in kap­su­les wat in die ruimte los­ge­laat word en in die Aar­de se at­mos­feer uit­brand.

Dis in­te­res­sant en in­druk­wek­kend (maar ook ’n bie­tjie gril­le­rig) dat Don vuil on­der­kle­re ge­bruik het om ta­ma­ti­een ba­si­lie­saad­jies te laat ont­kiem, want daar is geen grond nie. “’n S­fe­rie­se kern was no­dig om my plan­ter aan­me­kaar te sit. ’n Ou on­der­broek het goed ge­werk.” Dit en gaas het ge­sorg dat die sa­de bin­ne twee dae ont­kiem het, maar die plant­jies het gou ver­welk en ge­vrek.

WAT GE­BEUR IN ’N ME­DIE­SE NOODGEVAL?

Op el­ke sen­ding is twee me­dies op­ge­lei­de be­man­nings­le­de en toe­rus­ting. Hul­le kan groot snye toe­werk en in­spui­tings, bin­ne­aar­se vloei­stof (soos met ’n drup), an­ti­bi­o­ti­ka en an­der me­di­ka­sie toe­dien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.