Kom ons be­kyk die In­ter­na­si­o­na­le Ruim­te­s­ta­sie (IRS)

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Inhoud -

DIE In­ter­na­si­o­na­le Ruim­te­s­ta­sie (IRS) is eint­lik net ’n reu­se sa­tel­liet waar men­se woon en na­vor­sing doen. Dit wen­tel 16 keer per dag om die Aar­de. Een dag-en-nag-si­klus op die IRS duur net 90 mi­nu­te! Al­te­saam 16 lan­de werk se­dert die 1990’s saam om die sta­sie te bou. Die komponente, toe­rus­ting en ruim­te­vaar­ders word met ruim­te­tuie na die IRS ver­voer. Die groot­ste deel van die IRS is ’n stut­raam waar­aan 16 son­pa­ne­le vas is. Dié pa­ne­le maak die IRS die hel­der­ste voor­werp naas die maan in die nag­he­mel. Die ruim­te­vaar­ders se leefeen­he­de is aan die mid­del van die raam vas.

Het jy ge­weet jy kan snags sien hoe die IRS in die lug ver­by­vlieg? Kyk hoe by spotthesta­ti­on.na­sa.gov.

4 5 6 7 8

2 1 3

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.