Ons oë in die ruimte: ’n Oor­sig oor al­les wat men­se al heel­al toe ge­stuur het

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Inhoud -

Die he­me­le is prop­vol sa­tel­lie­te en ver­ken­ning­stuie wat in die heel­al rond­swerf of ge­swerf het

SE­DERT die lan­se­ring in 1957 van S­poet­nik 1, die eer­ste mens­ge­maak­te sa­tel­liet in die ruimte, is daar al dui­sen­de ver­skil­len­de tui­gies en ver­ken­nings­py­le op­ge­stuur. Sa­tel­lie­te help om die weer en na­tuur­ram­pe soos or­ka­ne en vloe­de te voor­spel. Hul­le neem fo­to’s van an­der pla­ne­te, die son, swart­ga­te en ’n klomp an­der din­ge, help om sei­ne vir TV en glo­ba­le po­si­si­o­ne­ring­stel­sels (GPS) uit te stuur en word ge­bruik om po­si­sies op die grond te be­paal. Ruim­te­tuie wat om die Aar­de en an­der pla­ne­te wen­tel het soort­ge­ly­ke funk­sies – die doel met al­mal is om ons de­le van die heel­al waar men­se nog nie kan kom nie, te help ver­staan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.