Be­leef self die ruim­te met ons apps

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - In­houd -

Met die 3D-app en spe­si­a­le i­koon-le­sers in dié tyd­skrif kan jy tal­le ruim­te-er­va­rings mee­maak as­of jy self daar is! Laai die apps gra­tis op jou slim­foon af

WIL jy die In­ter­na­si­o­na­le Ruim­te­s­ta­sie van na­by in 3D sien? Of is jy lus om saam met die Cu­ri­o­si­ty­ver­ken­tuig op Mars rond te rits? Dalk wil jy kyk na ’n vi­deo van hoe men­se hul toe­koms­ti­ge Mars-bly­plek gaan op­stel. Dit al­les en meer is moont­lik dank­sy Me­dia24 se 3D-app en ’n QR-skan­deer­der-app. So kan jy van na­by, in 3D, na van jou ruim­te­guns­te­lin­ge kyk. Die 3D-app is vin­nig en die a­ni­ma­sie is van ’n hoë ge­hal­te. Jy kan al­bei gra­tis af­laai en dit is ge­skik vir iOS of An­droid – al wat jy no­dig het, is ’n slim­foon of ta­blet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.