Hoe die Rooi Pla­neet lyk

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Inhoud -

ONS het al fo­to’s van dié pla­neet ge­sien, ons weet hul­le het wa­ter daar ge­kry en dat daar “guns­ti­ge grond­toe­stan­de” is. Dit lyk dus reg­tig as­of Mars in die toe­koms ons t­wee­de tuis­te kan word! As sa­ke vol­gens plan ver­loop, sal die eer­ste men­se Mars in die 2030’s be­soek. Die reis van die Aar­de na Mars sal so­wat ses maan­de duur!

Hier is meer in­lig­ting oor die merk­waar­di­ge rooi pla­neet wat deur die ou Ro­mei­ne na hul god van oor­log ge­noem is weens sy rooi kleur.

S­waar­te­krag­ver­skil­le sal ver­oor­saak dat jy heel­wat min­der op Mars weeg. Be­re­ken jou Mars-ge­wig: tinyurl.com/ weig­ht-on-mars

Mars is die t­wee­de klein­ste van die agt pla­ne­te in ons son­ne­stel­sel (ná Mer­cu­ri­us). Di­ti­som­trent­die­helf­te klei­ner as die Aar­de.

A­fri­ka kan by­na in Mars pas!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.