Die merk­waar­di­ge pen­del­tuig

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Inhoud -

Pen­del­tuie het 30 jaar lank die ruimte oor­heers

NA­SA se A­pol­lo-pro­jek is ge­volg deur sy pen­del­tuig­pro­gram (19812011) – met die wê­reld se eer­ste her­bruik­ba­re ruim­te­tuig en die e­nig­ste een wat groot sa­tel­lie­te na en van die ruimte kon ver­voer. ’n Pen­del­tuig word soos ’n vuur­pyl di­rek boon­toe ge­lan­seer, maar met lan­ding stryk hy soos ’n ge­wo­ne vlieg­tuig op ’n aan­loop­baan neer en kan dan weer ge­bruik word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.