Hoe Suid-A­fri­ka in die ruimte woe­ker..59

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Inhoud -

Suid-A­fri­ka is een van 70 lan­de wat sy eie ruim­te­a­gent­skap het. Ons is ook by tal­le ruim­te­be­dry­wig­he­de be­trok­ke

Die ra­dio-ster­re­wag by Har­te­bees­t­hoek in Gau­teng het al tal­le ruim­te­be­dry­wig­he­de on­der­steun, on­der meer die A­pol­lo 15-sen­ding in 1972.

Suid-A­fri­ka het al drie van sy eie sa­tel­lie­te ge­lan­seer en ’n vier­de een word vir 2019 be­plan.

Die Suid-A­fri­kaan­se Na­si­o­na­le Ruim­te­a­gent­skap (San­sa) mo­ni­tor hon­der­de sa­tel­lie­te van Har­te­bees­t­hoek af wan­neer hul­le oor A­fri­ka vlieg. As iets skeef­loop, by­voor­beeld toe ’n So­joes-vuur­pyl on­langs ’n sa­tel­liet in die ver­keer­de wen­tel­baan ge­plaas het – kom­mu­ni­keer hul­le met die sa­tel­liet-ei­e­naar so­dat die pro­bleem op­ge­los kan word.

SA sa­tel­lie­te sal ons bin­ne­kort in staat stel om vloe­de te voor­spel en pro-ak­tief op te t­ree!

SA se sa­tel­liet­teg­no­lo­gie maak dit baie mak­li­ker om op ram­pe soos bran­de, aard­be­wings en vloe­de te re­a­geer. Ons oë in die he­mel­ruim kan by­voor­beeld on­mid­del­lik wys waar daar ’n vloed was, in wat­ter rig­ting dit ver­sprei, of men­se en hui­se in ge­vaar ver­keer en na wat­ter ge­bie­de men­se vei­lig ont­ruim kan word.

Dank­sy sa­tel­liet­in­lig­ting is dit mak­li­ker om nu­we paaie, my­ne en dor­pe te be­plan, want die fo­to’s wat uit die ruimte ge­neem word, wys pre­sies waar hui­di­ge paaie, pla­se, om­hei­nings en ne­der­set­tings ge­leë is.

Sa­tel­lie­te wat die Aar­de dop­hou, help ons om na­tuur­ram­pe soos vloe­de en bran­de be­ter te ver­staan. Deur sa­tel­liet­fo­to’s met me­kaar te ver­ge­lyk, kan we­ten­skap­li­kes sien of die droë de­le van die land uit­brei. Gaan na tinyurl.com/san­sa-droug­ht om self te kyk. Die en­ke­le groot­ste te­le­skoop in die Sui­de­li­ke Half­rond is na­by Sut­her­land in die Noord­kaap. Dit word die Sui­der-A­fri­kaan­se Groot Te­le­skoop (Salt) ge­noem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.