MERKE, GE­REED, RUIMTE TOE!

Huisgenoot Reis na die Ruimte - - Die Baanbrekers -

Was dit nie vir ’n he­wi­ge stryd ja­re ge­le­de tus­sen A­me­ri­ka en Rus­land nie, was ruim­te­rei­se nooit so al­le­daags soos van­dag nie

10...9...8...7...6...5...4...3... 2 ...1... Lif­toff ! We ha­ve lif­toff !

KAN e­ni­ge sy­fers op­win­den­der wees as dié tien, ge­volg deur ’n mag­ti­ge dreu­ning en ’n krag­ti­ge vuur­pyl wat al brul­len­de in die lug op­skiet ter­wyl rook en vlam­me on­der uit­bor­rel? G’n won­der men­se is a lv an an­tie­ke tye af be­to­wer deur vuur­py­le en la­ter die be­lof­te van ruim­te­rei­se nie. Die eer­ste wa­re vuur­py­le is 2 000 jaar ge­le­de deur die C­hi­ne­se ge­bou en om­trent soos van­dag se vuur­wer­ke ge­bruik.

Die eer­ste vuur­pyl-aan­dry­wing­stel­sels da­teer ook uit die Ver­re Oos­te, toe ’n meng­sel van hout­skool, swa e­lens al­pe­ter in die Mid­del­eeue as brand­stof ge­bruik is om py­le vir mi­li­tê­re doel­ein­des te l aat vlieg.

Maar dit is eers die af­ge­lo­pe 70 jaa r of wa td a tdiém a­sjie­ne so krag­tig ge­word het dat hul­le na die ruimte kan vlieg. En soos met ba iev an die groot pres­ta­sies in die ge­skie­de­nis is die sto­rie daar­ag­ter een van tri­omf so­wel a sv an pyn.

VADERS VAN DIE VUURPYLWETENSKAP

Die eer­ste deur­braa kw at ge­maak moes word, was om uit te werk hoe om in ’n wen­tel­baan te kom (of­te­wel ’n or­bi­ta­le vlug te prak­seer, lees die kas­sie regs bo). Drie groot we­ten­skap­li­kes het om­trent ge­lyk aan dié pro­bleem be­gin werk.

In 1903 het die Rus Kon­stan­tin T­si­ol­kow­ski (1857-1935) ge­wys ’n vuur­pyl ka nn a ’n wen­tel­baan vlieg as vloei­ba­re wa­ter­stof en suur­stof pleks van so­lie­de brand­stof as aan­dry­wers ge­bruik word.

In Duits­land het Her­mann O­berth (1894-1989) baan­bre­kers­werk ge­doen deur boe­ke en op­stel­le te skryf waar­in hy wis­kun­dig ver­dui­de­lik hoe ’n vuur­pyl na die ruimte kan reis.

En in A­me­ri­ka wa sd aa rRo bert God­dard (1882-1945), wat dit in 1926 reg­ge­kry het om die eer­ste vuur­pyl ooit te b ouw at met vloei­ba­re brand­stof

werk. Kan jy glo hy is deur koe­ran­te uit­ge­lag om­dat hy ges êhe t dis moont­lik om na die maan te reis?

Hier­die drie man ss e werk was die in­spi­ra­sie vir die vol­gen­de ge­slag we­ten­skap­li­kes, wat di tr eg­ge­kry het om tot by die maan te vlieg – en daar af te klim.

WERN­HER VON BRAUN EN DIE V-2

Dit i s’ nha rt­seer­feit dat mo­der­ne ruim­te­reis e de ur oor­log en die on­denk­bar el y­ding v an d ui­sen­de men­se moont­lik ge­maak is .Di s om­dat die mees­te ruim­te­vuur­py­le oor­spronk­lik as oor­log­wa­pens ont­wik­kel is.

Teen die ein­de van die T­wee­de Wê­reld­oor­log was Na­zi-Duits­land ui­ters be­kom­merd om­da tsy­vy an­de (A­me­ri­ka, B­rit­tan­je en an­der lan­de in­slui­tend Suid-A­fri­ka) be­sig was om die oor­log te wen. A­dolf Hit­ler ,dieD uit­se kan­se­lier, was op soek na ’ nk rag­ti­ge nu­we wa­pen wat die bord­jie ss o uv er­hang en Duits­land sou laa ts e­ë­vier.

Hy he tsy hoop ge­vest igopd r .We rn­he rv onB raun, ’ nb ril­jan­te jong fi­si­kus en be­won­de­raa rv anT si­ol­kow­ski en O­berth. Se­dert sy kin­der­ja­re was dit Wern­he rs ed room om vuur­py­le t e­bou wat men­se ruimte toe kan stuur .H yw as so be­hep met hier­die droom dat hy nie veel om­ge­gee he tw ie vir die ont­wik­ke­ling van die vuur­py lbe taal of waar­voor dit ge­bruik word nie.

Daar­om het hy al ’n ruk te­vor eby Duits­land s eNa zi-par­ty aan­ge­sluit en in­ge­stem om ’n lid te word van die SS, ’n ge­vrees­de en wre­de or­ga­ni­sa­sie wat by­na ses mil­joen Jo­de in die loop van die

(Blaai om)

oor­log ver­moor het .H y het dit ge­doen so­dat die re­ge­ring hom geld kon gee om vuur­py­le t e bo u.

In die 1940’s was hy be­sig om aan die krag­tig­ste vuur­pyl van daar­die tyd te werk. Di tw as die V-2, die wê­reld s e ee rste wa­re ruim­te­vuur­pyl.

Die V-2 is aan­me­kaar­ge­sit in die Mit­tel­werk-fa­briek wat bin­ne-in ’ ng root heu­wel ge­leë was. Nie ve rv an Mit­tel­werk af nie was Bu­chen­wald, ’ n be rug­te kon­sen­tra­sie­kamp. Die Na­zi’s het kon­sen­tra­sie­kam­pe o­ral­oor in die land op­ge­rig waar­in ver­al Jood­se mens e in ver­skrik­li­ke om­stan­dig­he­de aan­ge­hou is. Mil­joe­ne is daa rv er­moor.

Daar is be­sluit om die Bu­chen­wald­krygs­ge­van­ge­nes a ss law ein te span om die V- 2t e bo u. Die om­stan­dig­he­de was ver­skrik­lik en 12 000 ge­van­ge­nes he t­ty­dens die ver­vaar­di­ging van die vuur­pyl ge­sterf. As hul­le hul­le nie dood­ge­werk het nie, is hul­le deur die SS te­reg­ge­stel.

En hoew el D uits­land die oor­log ver­loor het , he t dit nie ge­be ur v oor die V-2 met bom­me na Lon­den en Noord-Eu­ro­pa ge­vlieg en die dood van min­stens 9 000 men­se ver­oor­saak het nie.

STORMLOOP OM DIE V-2

A­me­ri­ka en die Sow­jet­u­nie (meer oor dié land op bl. 9) was baie be­ïn­dru kmet die V-2: sy v er­nie­ti­gings­krag, sy stu­krag, sy v er­moë om bin­ne ne ts es mi­nu­te van Duits­land na Lon­den te vlieg. Wern­her s eV- 2w as vuur­py­le in die re sv an die wê­reld meer a s2 5 jaa rv oor.

So­wel die A­me­ri­ka­ners as die Sow­jett ehe t die ver­sla­ne Duits­land in 1944 bin­ne­ge­mar­sjeer, al­bei met streng op­drag om Wern­her en sys pan in­ge­ni­eurs te vind.

In­tus­sen wou Wern­he rs e voor­ma­li­ge SS-vrien­de hom skiet om se­ke rt e maak geen ge­hei­me oor die V-2 be­land in vy­an­di­ge han­de nie, en Wern­her het bes­lui tsy bes­te kans om t eoo rleef én sy droom van ruim­te­rei­se te ver­we­sen­lik, was om hom aan die A­me­ri­ka­ners oor te gee. Hy en sy s pan het een nag ge­vlug van die hui sw aar die SS hul­le aan­ge­hou het en ko rt v oor lank was hul­le in A­me­ri­ka. In hul tas­se was die plan­ne en te­ke­nin­ge vir die V-2.

Die Sow­jett ehe t Wern­he rv er­loor, maar an­der V-2-in­ge­ni­eurs aan­ge­keer. Dit het dié in­ge­ni­eurs twee jaar ge­kos, maa ru i­t­ein­de­lik het hul­le al die V-2-plan­ne oor­ge­te­ken so­dat die Sow­jett edi t ook kon kry.

Die V-2 het die be­gin van die ruim­teera in­ge­lui. Di tw as die ba­si sv ir by­na el­ke vuur­pyl wat ná die T­wee­de Wê­reld­oor­log ont­wik­kel is.

DIE RUIMTEWEDLOOP SKOP AF

Wern­her en sys pan he tv ir die A­me­ri­kaan­se weer­mag be­gin werk en in 1947 het die eerst ele wen­de we­sens aan boord ’ nV- 2 na die ruimt ege reis: ’n klom­pie vrug­te­vlieë!

Maa rt ot Wern­he rs ef rus­tra­sie het die A­me­ri­ka­ners meer be­lang­ge­stel in ma­nie­re om die Kou e Oo rlog (kas­sie on­der) die hoof te bied as in sy ruim­te­dro­me.

In­tus­sen was Sow­jet-ge­ne­raals op soek na ’n top-vuur­pyl­we­ten­skap­li­ke

(Blaai om)

die V- 2v er­der kon ont­wik­kel. Hul­le het hom ge­vind in ’n straf­kamp (goe­lag) in Si­be­rië: Ser­gei Pa­wlo­wits jKo rol­jof, ’n po­li­tie­ke ge­van­ge­ne en ’n vuur­pyl­ge­nie. (Dit klink van­dag vreemd, maar des­tyds was die Sow­jet­u­nie on­der pre­mier Jo­sef S­ta­lin ’n skrik­wek­ken­de plek waar on­skul­di­ge men­se dik­wels in die tronk ge­stop of dood­ge­maak i sw eens po­li­tie­ke mis­da­de wat hul­le nie ge­pleeg het nie.)

Korol­jof is vry­ge­laat ena s hoof van die Sow­jet-vuur­pyl­pro­gram aan­ge­stel. Hy het die R-7-vuur­py lon twik­kel (wat ont­staan he tu it die R-1, wat op sy beurt weer op die V-2 ge­skoei was). Die R-7 het in 1957 die eerst ein ter­kon­ti­nen­ta­le bal­lis­tie­se mis­siel ge­wor d–en­daa rna ook die S­poet­nik-vuur­pyl, wat in 1957 die eer­ste mens­ge­maak­te sa­tel­liet en die eerst ele wen­de we­se na ’n wen­tel­baan om die Aar­de ge­stuur het (lees meer op bl. 22).

Wern­he rw a sw oe­dend oor hier­die Sow­jet-pres­ta­sie, wan tsys pan he tt oe reed s’ nJ u­pi­ter-vuur­pyl ge­reed ge­had wa t’ n sa­tel­lie ts ou kon lan­seer, maar kon nie toe­stem­ming kry om dit op te skiet nie.

Hoe dit ook al sy: die wed­loop om die ruimt ehe t be­gin.

MAAN TOE

In die vol­gen­de twee de­ka­de ss ou Wern­her en Ser­gei op­po­nen­te wees. Elk­een het pro­beer om eer­ste te wees met die vol­gen­de ruim­te­deur­braak.

Wern­her het nooit ge­wee tw ie sy teen­stan­der aan die an­der kan tv an die wê­reld was nie – die Sow­jet-re­ge­ring was bang Ser­gei sou de urA me­ri­ka­ners ver­moo rw or den­he t dus sy i­den­ti­teit ge­heim ge­hou .H yw a ss legs as die “hoof­ont­wer­per” be­kend.

Toe Ser­gei s eWo stok-vuur­pyl Joe­ri Ga­ga­rin die eer­ste mens in die ruimte maak (kyk op bl. 23), het Joer i in ter­na­si­o­naal be­roemd ge­word ter­wy lSe rgei in die ska­du’s ge­bly het.

Wern­her, aan die an­der kant, was glad nie ie­mand vir die ska­du’s nie. Hy was ook hoogs ge­frus­treer dde ur die A­me­ri­kaans ep res .D wig­ht Ei­sen­ho­we rs e ge­brek aan gees­drif vi r’ n ruim­te­pro­gram. Hy bes­lui tt oe om die me­dia om hulp te na­der. Ver­skeie tyd­skrif­ar­ti­kels en ’n baie ge­wil­de Dis­ney­te­le­vi­sie­reeks het ge­volg waar inh yv er­dui­de­lik het da t’ n reis na die maan die a­von­tuur van die ee us o uw ees –en­dat dit nie we­ten­skaps­fik­sie was nie, maar ie tsw aar­in A­me­ri­ka die voor­tou kon neem. Hy het die pu­bliek so op­ge­won­de ge­maak dat hul­le ook druk op die re­ge­ring be­gin uit­oe­fen het om meer aan­dag aan die maan­pro­gram te gee.

Ter­wy ldi t al­les aan die gang was ,het Ser­gei di tr eg­ge­kry om in 1959 die eer­ste tuig op die maan te laat land, die Lu­na 2 .In19 60 het die Sow­jet-hon­de Bel­ka en S­trel­ka die eer­ste hon­de ge­word wat le­wend van ’ no rbi­ta­le vlug te­rug­ge­keer het en in 196 1he t Joe­ri om die Aar­de ge­wen­tel.

Joe­ri­het be­roemd ge­word as die eer­ste mens in die ruimte, maar Ser­gei moes in die ska­du bly

Die Sow­jet-pre­mier Ni­kit aCh roesjt­sjof he ts elfs een v an S trel­ka se ba­bas, Poesjin­ka, ge­stuur aan die nu­we A­me­ri­kaans ep re­si­dent, John F. Ken­ne­dy.

Aaa, die nu­we A­me­ri­kaans ep re­si­dent! Toe die cha­ris­ma­ties een­ge wil­de (Blaai om)

John F. Ken­ne­dy in 1960 by die Wit­huis in­trek, was hy gou in­ge­no­me met die ruim­te­rei­s­i­dee en in ’ nbe roem­de toe­spraak het hy be­lo­we A­me­ri­ka so uv oor die ein­de van die de­ka­de ’n mens op die maan laat land en hom vei­lig te­rug­bring.

Uit­ein­de­lik het din­ge be­gin ge­beur. Die A­pol­lo-maan­lan­dings­pro­jek is aan­ge­kon­dig, met die Mer­cu­ry- en die Ge­mi­ni-pro­jek wat die weg daar­voor ge­baan het (lees meer op bl. 2 4 en 25).

Drie-en-twin­tig dae ná Joer ihe tA lan S­he­pard die eer­ste A­me­ri­ka­ner ge­word wat na die ruimt e ge vlieg het.

Toe, in 1966 ,i s Ser­gei oor­le­de ter­wyl hy aan sy eie maan­vuur­pyl, die N1, ge­wer khe t .S y hart, lank te­vor e be ska­dig deur al daar­die ja­re in die Si­be­rie­se goe­lag, het in­ge­gee ter­wy lh y’ n klei­ne­ri­ge o­pe­ra­sie on­der­gaan het.

Die re­ge­ring he tv ir Ser­gei ’n skou­spel­ag­ti­ge be­graf­nis ge­re­ël en hom tot Held van die Sow­jet­u­nie ver­klaar.

En aan die an­der kan tv an die pla­neet het Wern­he rv onB raun vir die eer­ste keer ge­hoo rw ie die “hoof­ont­wer­per” wa st een w ieh ys o­veel ja­re lank krag­te ge­meet het.

Ná Korol­jof se dood het die Sow­jet­maan­pro­gram be­gin wan­kel. Sy op­vol­ge rw as nie van die­self­de ka­li­ber as hy nie en die een mis­luk­king ná die an­der

het ge­volg. Die N1 is vier keer ge­lan­seer en het el­ke keer ont­plof.

Maar in A­me­ri­ka het die ruim­te­koors hoog ge­loop. Op 16 Ju­lie1969 het Wern­her se mag­ti­ge Sa­turn-V-vuur­pyl, wat op die V-2 van ja­re te­vo­re ge­skoei was, die ruimte in­ge­vaar, ge­volg deur een van die be­te­ke­nis­vol­ste ge­beur­te­nis­se in die ge­skie­de­nis van die mens­dom: die eer­ste men­se op die maan (vol­le­di­ge sto­rie op bl. 30).

Kort daar­na het die Sow­jet­te be­sluit om hul maan­pro­gram te laat staan aan­ge­sien hul­le die Ruimtewedloop ver­by was, met hul­le die ver­loor­ders.

Wern­her was al klaar be­sig om reg te maak vir sy vol­gen­de droom: om men­se Mars toe te stuur. Maar die A­me­ri­kaan­se re­ge­ring het nie be­lang­ge­stel nie. Hul­le het hul doel­wit be­reik – om ’n mens op die maan te laat land – en was on­wil­lig om nóg bil­joe­ne in ruimteverkenning te steek.

Wern­her was ver­slae en te­leur­ge­steld en het by Na­sa be­dank. Die eens ge­wil­de man se re­pu­ta­sie was ook aan die taan. Al meer sto­ries oor die sla­we-ar­beid wat des­tyds in Duits­land vir die bou van die V-2 in­ge­span is, het aan die lig ge­kom en hy is am­per­tjies weens oor­log­mis­da­de aan­ge­kla.

In 1977 het hy kan­ker ge­kry. Op sy sterf­bed in die hos­pi­taal het hy sy vrien­de bly vra: “Was dit wat ons be­reik het al die ly­ding werd wat dit ver­oor­saak het?”

EIN­DE VAN DIE RUIMTEWEDLOOP

Die laas­te A­pol­lo-sen­ding na die maan was A­pol­lo 17 in 1972. Die A­pol­lo­be­heer-en-diens­mo­du­le het daar­na drie rei­se bo-op ’n klei­ner Sa­turn 1B-vuur­pyl na die splin­ter­nu­we A­me­ri­kaan­se ruim­te­la­bo­ra­to­ri­um ge­naamd Sky­lab on­der­neem.

Op 15 Ju­lie 1975 het ’n A­pol­lo-tuig ’n laas­te keer die ruimte in­ge­skiet as deel van nog ’n ge­skied­kun­di­ge ge­beur­te­nis: die eer­ste ge­sa­ment­li­ke A­me­ri­kaan­sSow­jet-ruim­te­vlug waar­ty­dens ’n A­me­ri­kaan­se A­pol­lo en ’n Sow­jet-So­joes in die ruimte aan me­kaar sou vas­meer. Dit sou ’n sim­bool van die ein­de van die ruimtewedloop en ’n meer ont­span­ne ver­hou­ding tus­sen A­me­ri­ka en die USSR wees.

Die twee ruim­te­tuie is ’n paar uur uit me­kaar ge­lan­seer en het in ’n wen­tel­baan vas­ge­meer. Die be­vel­voer­ders het blad ge­skud en vir me­kaar ge­sken­ke ge­gee. Hul­le het ge­sa­ment­li­ke en a­par­te we­ten­skap­li­ke eks­pe­ri­men­te uit­ge­voer, ge­groet, en toe elk­een na hul eie land te­rug­ge­keer.

DIE RUIMTESTASIES

Met die ruimtewedloop ag­ter die rug het A­me­ri­ka en Sow­jet-Rus­land hul­le op ruimte-la­bo­ra­to­ri­ums be­gin toe­spits. Dié was soort­ge­lyk aan van­dag se In­ter­na­si­o­na­le Ruim­te­s­ta­sie (IRS), maar heel­wat klei­ner. (Blaai om)

Wern­her von Braun was reeds be­sig met sy vol­gen­de droom: om men­se Mars toe te stuur

In 1971 het die Sow­jet­u­nie se Sal­joet 1 die eer­ste ruim­te­s­ta­sie ooit ge­word. Nog ses Sal­joet­te is ge­lan­seer, ge­volg deur Mir in 1986, die eer­ste ruim­te­s­ta­sie wat deur­lo­pend be­man is.

Na­ma­te die Koue Oor­log af­ge­neem het, het Mir ook ruim­te­vaar­ders van die Wes­te be­gin huis­ves.

Na­sa het sy eie ruim­te­s­ta­sie, Sky­lab, in 1973 ge­lan­seer.

Die wê­reld­po­li­tiek was vin­nig aan die ver­an­der. In 1985 het Mi­chail Gor­batsjof Sow­jet-lei­er ge­word en ’n be­leid van gro­ter o­pen­lik­heid be­gin volg. Dit het ver­skeie Oos­blok­sta­te die moed ge­gee om hul kom­mu­nis­tie­se dik­ta­tors uit te skop. Kort daar­na is Duits­land her­e­nig ter­wyl die Sow­jet­u­nie uit­me­kaar­ge­spat het, met Rus­land die groot­ste en mag­tig­ste nu­we staat.

Die in­vloed op ruimteverkenning was e­norm. Om­dat A­me­ri­ka en Rus­land nie meer vy­an­de was nie, kon hul­le nou saam­werk. Die In­ter­na­si­o­na­le Ruim­te­s­ta­sie het die eer­ste sta­sie ge­word wat deur 16 ver­skil­len­de lan­de op­ge­rig is – en dit on­der lei­ding van die voor­ma­li­ge twee aarts­vy­an­de (meer op bl. 46) .

In die vroeë 1980’s is die A­pol­lo-pro­jek ver­vang deur die pen­del­tuig-pro­gram, ’n nu­we ge­slag her­bruik­ba­re ruim­te­tuie wat deur ’n hoof­vuur­pyl en twee so­lie­de vuur­py­laan­ja­ers ge­lan­seer is.

Die pen­del­tuie was wen­tel­tuie en kon van ure tot we­ke om die Aar­de wen­tel. Daar was ge­noeg plek aan boord om dit vir die be­man­ning moont­lik te maak om daar te werk en leef. Toe die IRS ge­bou is, het hul­le ver­voer na die ruim­te­s­ta­sie be­gin ver­skaf.

Die pen­del­tuig­pro­gram het 30 jaar ge­duur en in 2011 ge­ëin­dig. Se­dert­dien reis al­le ruim­te­vaar­ders met die Rus­sie­se So­joes na die IRS (lees meer op bl. 26.).

WAT WAG NOU? ’N NU­WE RUIMTEWEDLOOP?

C­hi­na is be­sig om ’n ruim­te­mag te word om mee re­ke­ning te hou – die land se be­man­de S­hen­z­hou-ruim­te­tuig het al ver­skeie wen­tel­rei­se on­der­neem, ’n eie ruim­te­s­ta­sie is waar­skyn­lik op pad, daar’s ’n C­hi­ne­se kar­re­tjie op die maan en dit lyk as­of hul­le saam met Rus­land ’n ba­sis op die maan wil op­rig. Par­ty waar­ne­mers voor­spel ’n t­wee­de ruimtewedloop, tus­sen A­me­ri­ka en C­hi­na.

PRI­VAAT RUIMTEPROGRAMME

Die ruimte was tra­di­si­o­neel re­ge­rings se do­mein, maar dit is be­sig om vin­nig te ver­an­der om­dat ál meer pri­vaat maat­skap­pye be­gin deel­neem. Na­sa wil meer op Mars fo­kus en min­der aan­dag skenk aan die ver­voer van be­man­ning en voor­raad na die IRS. Hul­le het kon­trak­te met ver­skeie pri­vaat maat­skap­pye ge­sluit om dit na­mens hul­le te doen, waar­on­der S­pa­ceX met sy Fal­con-vuur­pyl en Dra­gon-kap­su­le, Or­bi­tal ATK met sy Cyg­nus-tuig, en Boeing/Bi­ge­low met hul S­tar­li­ner en moont­lik selfs ’n pri­vaat ruim­te­s­ta­sie.

MARS TOE!

A­me­ri­ka fo­kus nou op die reis na Mars, waar hy bin­ne die vol­gen­de de­ka­de of drie ’n ko­lo­nie men­se wil ves­tig (lees meer op bl. 66).

EINT­LIK het ons lank laas groot nuus uit die ruimte ge­hoor. Dalk is die tog Mars toe net wat ons no­dig het!

Kon­stan­tin T­si­ol­kow­ski

WERN­HER VON BRAUN Va­der van die mo­der­ne vuur­pyl, maar ook ie­mand by wie ’n Na­zi­ver­le­de ge­spook het.

VERGELDING-2 Dit was die vol­le naam van die V-2, die wê­reld se eer­ste wa­re ruim­te­vuur­pyl. VER­STOM­MEN­DE VONDS ’n A­me­ri­kaan­se sol­daat po­seer by een van die half ge­bou­de V-2’s wat ná die T­wee­de Wê­reld­oor­log in die Mit­tel­werk­fa­briek ge­vind en A­me­ri­ka toe ver­skeep is.

SER­GEI KOROL­JOF Die brein ag­ter die Sow­jet­u­nie se ruim­te­rei­se was aan die wê­reld net as die “hoof­ont­wer­per” be­kend.

EER­STE MAAN­LAN­DING 1969. LINKS BO: Die maan­tuig Eagle daal af maan toe. REGS BO: Neil Arm­strong klim af na die maan­op­per­vlak. REGS: Buzz Al­drin se skoen­spoor op die maan.

Die IRS se ro­bot­arm, Ca­nad­arm2, “vang” S­pa­ceX se Dra­gon-tuig uit die ruimte.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.